Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmera Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R24, Plaas Waterval 174 Deel 81, Krugersdorp, 1937, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Palmera Lodge is 'n pragtige gastehuis wat in Krugersdorp in Gauteng geleë is. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Gaste kan tussen 5 verskillende eenhede na gelang van hul behoeftes kies. Al die kamers het privaat ingange, en suite-badkamers, gemaklike beddens, gehaltelinne en handdoeke, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die groot tuin met sitplek en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ongeveer 12,2 km buite Krugersdorp waar gaste geriewe, soos winkels en restaurante kan vind.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R24, Plaas Waterval 174 Deel 81, Krugersdorp, 1937, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R24, Plaas Waterval 174 Deel 81, Krugersdorp, 1937, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3922448436be3c69c09298a265885143865d37f9f83c61003cb8cef776531b1af8f358bff6ead1a318b9da45f699e4e3dd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) R24 Farm Waterval 174 Portion 81 1937 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.093439259935 27.699895696851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem