Palmietpan Gastehuis
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R59, Palmietpan Plaas, Hertzogville, 9482, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R968 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Palmietpan Gastehuis is in Hertzogville in die Vrystaat geleë. Dis 'n uur en 'n half se ry vanaf Kimberley Lughawe en dis naby dorpe soos Welkom en Bloemfontein. Dit is die perfekte bestemming waar gaste en kinders die plaaslewe kan ervaar.
Die gastehuis bied pragtige tuine en 6 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Gaste kan van die gemeenskaplike yskas en mikrogolf gebruik maak. Wasgeriewe is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.7/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R59, Palmietpan Plaas, Hertzogville, 9482, Vrystaat
Sien meer verblyf in Hertzogville Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R59, Palmietpan Plaas, Hertzogville, 9482, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom