Palms Inn
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krewelkringstraat 57, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Palms Inn is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang in Meer-en-See en is op dieselfde perseel as 'n ander eenheid wat apart gehuur word. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat stoep en 'n tuin met draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Palms Inn sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Helen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 7
Ligging
- Krewelkringstraat 57, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Palms Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krewelkringstraat 57, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom