LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pamperlang at Melkkan | LekkeSlaap
+23

Pamperlang at Melkkan

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Pamperlang at Melkkan
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marcia J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia J
Gesin met klein kinders

Ontspannend en rustig.

Die plekkie is 'n bietjie uit die pad met die grondpad vir 'n paar kilometers, maar so die moeite werd! Alles is pragtig en uniek en die personnel was vriendelik en hulpvaardig. Ons kamer was pragtig, skoon en netjies. Al wat bietjie gepla het was die ligskakelaar vir die kamer waarvoor ons gesoek het toe ons in die donker daar aangekom het. Verder 10/10!

Ilse B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Ideale rusplekkie na 'n moeilike reis om my Tannie se gedenkdiens by te woon in Welkom.

Die eienares, Wilmien, is 'n dierbare vrou en sy het my en my dogtertjie so tuis laat voel. Was soos om by familie te kuier. Ongelooflike mooi diere reg rondom die plaas, met die geluid van leeus en hiënas wat in die vroeë oggend en skemeraand brul en lag. Sy is 'n fenominale kunstenares, wens ek kon soveel kunswerke koop, regtig besonders en mooi. Dankie vir die vrede en rustige nagrus.

Maryna V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V
Gesin met klein kinders

Fantastic, child friendly, lots to do and amazing food.

It was an amazing getaway weekend with family. We enjoyed the stay. There’s so much to see and do. The little one enjoyed it a lot. I would definitely recommend it to anyone.

Debbie W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W

Dis ’n amazing en unieke plekkie.

Dit bied rustigheid en saligheid vir jou siel.

Erna D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erna D
Gesin met tieners

Aangenaam.

Presies waarna ek op soek was.

Erna D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig. Al wat nodig was.

Aangenaam verras. Uitstekende opsie.

Dewald L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belewenis.

Was lekker. Stort was net 'n winkle en twinkle, bietjie flou vir seep afwas. Verder was alles amazing.

Paul C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Uitstekend.

Een lekker plek wat niemand van weet nie.

Jaqqui P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqqui P
Besigheidsreis

Heerlik rustig.

Oulike plekke, baie mooi skoon en netjies.

Jacqueline T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline T
Gesin met klein kinders

Baie oulike plekkie met hope karakter! Om elke hoek en draai is daar `n verrassing!

Sien sterre.

Megan G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, unique, friendly and memorable!

We loved the place, it had such a homely feel yet it was so unique with so much attention to detail. Lovely running/walking trail and delicious breakfast. The hosts were super friendly and accommodating. We will definitely be back!

Jan V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Elke hoek en draai, 'n nuwe verrassing.

Cabins is goed versorg en goed toegerus. Die hele opset is interessant - geen fieterjasies nie. Die stuk grondpad is nie so erg nie. Voel of jy jou skoene sommer op die teerpad uitskop en die natuur en stilte daar al kan begin ervaar. Baie dankie Wilmien!

Eben S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben S
Gesin met klein kinders

Ongelooflike klein stukkie hemel op aarde.

Ek het saam met my seun hier oornag vir rugby in Welkom die volgende dag. Was ons nou aangenaam verras. Ongelooklike rustigheid en uniekheid. Orals klein hoekies om 'n mens bietjie terug te bring na die lewe. Hierdie plek is 'n lafenis vir jou siel en baie uniek. Sal definitief aanbeveel vir enigiemand wat ook die klein dingetjies in die lewe waardeer.

Marco V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V
Gesin met tieners

Dit was 'n fees!

Dit is die ideale plekkie as jy bietjie uit jou gemaksone wil kom. Die kos is fantasties. Die atmosfeer is rustig. 'n Mens wil nie huistoe gaan nie. Die plek is pragtig.

Monique V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliëntediens was uitstekend.

Wilmien was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het besluit om te braai daar, alle geriewe was aan ons gegee en die braai was reggemaak vir ons. Die blyplek was baie netjies en skoon. Ons het 'n heerlike ontbyt geëet die volgende oggend. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Angie V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V
Saam met vriende

We had a very nice stay.

Very nice.

Mlungisi M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mlungisi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place is so peaceful and relaxing.

We really enjoyed ourselves there with my wife. It is very good for one misses rural life like we did. I will definitely recommend it to friends.

Armando V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armando V
Besigheidsreis

Stunning!

Regtig ouwêreldse flair met heelwat kunstigheid. Oorspronklikheid.

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstraal Plaas, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0OWFkNzhlLTliNjgtNGU5NS1iZGJkLTBkY2IyOGZlNzBkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540  per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Farm Silwerstraal Welkom 9460 Vrystaat 086 999 0018 11:00-21:00 10:00 -28.009472683001 26.624336242676
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!