Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pamperlang Slaapplekkie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neola Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Pamperlang Slaapplekkie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christiaan K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik, netjies.

Moeg gery was ons opsoek na 'n oorslaapplek. Die naam Pamperlang het ons laat voel dat dit net is wat ons nodig het. My man was half skepties toe hy die foto's van die rooi mure gesien het, maar dit was ons oornagplekkie. Ons was verras toe ons by die pragtige rooi huisie ingestap het. Alle interessanthede was daar, en dit was pragtig skoon en netjies, en dit het so lekker geruik. 'n Goeie bed en heerlike stort is altyd 'n wenner, en Pamperlang het die toets loshande geslaag. Sy was 'n gasvrou duisend en het ons na al die plekkies rondom haar verwys waar ons lekker kon eet en oulike aankope kon doen. Pamperlang is 'n nuwe plekkie, en sy wou weet waar en hoe sy dit vir toekomstige besoekers nog meer gerieflik kan maak. Nodeloos om te sê dat ons toe 'n tweede aand oorgebly het, en die plekkie is nou die eerste keuse as ons Oos-Kaap toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tyd gehad. Kon afskakel van die besige lewe en die natuur waardeer.

Van ons aankoms tot ons vertrek was een vir die boeke. Het die beste plekkies aanbeveel vir ontbyt, uitstekende pizza, die beste padstal vir biltong en ons op die regte pad gestuur om ons naweek onvergeetlik te maak. Die naweek was afgesluit met 'n ontspannende maseering wat definitief onthou sal word. Sal die plekkie aanbeveel vir wat van die gewoel van die stad wil wegbeweeg en nader aan die natuur wil wees. Baie dankie vir die gasvryheid en dat jy gehelp het om ons huweliksherdenking onvergeerlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pamperlang Slaapplekkie se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Dis 'n absolute fees om my gasvryheid te deel en julle te bederf. Julle was wonderlike gaste.

Pamperlang Slaapplekkie
Vanaf R599
R599 R479
per nag (plek vir 3)
Vanaf R599
R599 R479
per nag (plek vir 3)
Vanaf R599
R599 R479
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darling-straat 14, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23faff0b8c0576b88ed472dfba0d8914294a3dd9c6fc838a3274fb4f384ec80b173b3ea64a3b27e2763c636454425080d25f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R599 nouVanaf R479 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 14 Darling Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.688255 25.8229637
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem