Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paneka

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Maak asb. seker dat jy die Koelwaterhek te alle tye sluit om te verseker dat die wild beskerm bly.
Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel woon, en byderhand sal wees om enige vrae te beantwoord of hulp te bied met raad oor die omgewing.
Let asb. daarop dat geen troeteldiere op die perseel toegelaat word nie.
Daar is 'n deel van die huis wat buite perke is, dit sal ook aan die gaste gekommunikeer word wanneer hulle aankom.
Gaste moet seker maak dat hulle die perseel so mooi en skoon verlaat as wat hulle dit ontvang het.
Paneka het streng reëls om die omgewing en diere te bewaar. Daar is 'n herwinningstelsel vir vullis, ons vra dat gaste dit asb. gebruik.
Daar is 'n streng geraasbeleid in plek en gaste moet asb. weerhou van oormatige geraas en harde musiek speel. Die eiendom is nie geskik vir partytjies nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 289
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 289
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 289
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Deel 3 Sligo 214, Vredefort Distrik, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f96eef0814871f70518e4efb3d2ccfb27f07f5b853d7f2c4953d1a86fca19d7d4c894757f65f68471aacd456ecb3ba9f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 289 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Part 3 Sligo 214 Vredefort District 9595 Vrystaat 021 201 8901 10:00-14:00 14:00 -26.938621019894 27.089003032079
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem