8 gaste
5 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 M'doni Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Papa's Cottage is 'n ruim selfsorghuis, ideaal vir 'n gesin of vriende in die kusdorpie Salt Rock, omring deur die natuur en die Indiese Oseaan-strande.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens, terwyl die vyfde slaapkamer 'n dubbelbed het. Daar is ook 'n ekstra solderarea op die boonste verdieping met gemaklike rusbanke. Die slaapkamers lei na die tuin en bied pragtige uitsigte oor die verblyf. Gaste deel 2 ekstra badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale toonbank. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die oopplan-sitarea en -eetarea bied oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket
Verder het die verblyf 'n lieflike tuin met sitplek, sowel as 'n braai- en 'n swembadarea. Die verblyf is naby Salt Rock en uMhlali-strand, asook verskeie restaurante, winkels en besienswaardighede in die area.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nathalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 M'doni Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 M'doni Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang