LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Gastehuis in Nieuwoudtville

Papkuilsfontein Guest Farm

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Papkuilsfontein Farm, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Papkuilsfontein Guest Farm is in Nieuwoudtville in die Noord-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy veldblomme, staproetes en ikoniese besienswaardighede waaronder die Hantam Nasionale Botaniese Tuine, die grootste Kokerboomwoud in die Suidelike Halfrond en die Oorlogskloof Natuurreservaat. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie ver van die stadsgedruis.

Verblyf is beskikbaar in 8 eenhede en 'n kampeerplek. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer.

Die kampeerplekke is privaat en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 'n stort en wasbak wat gedeel word en met gas verhit word. Daar is ook 'n kombuis en 'n wasbak met sonkragligte en 'n vuurmaakplek buite.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek en 'n restaurant in. Gaste kan doendinge soos swem, bergfietsry, 4x4-roetes, plaastoere en voëlkyk geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mias D
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid, fantastiese plaas en omgewing, wonderlike akkommodasie! Amazing venue, facility and hosts. Absolutely fantastic value, even...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Phoebe V
Saam met lewensmaat
5.0
My hart is gevul van die gasvryheid en passie van die mense. Dit was die wonderlikste ondervinding. Ons is verlief op die plek en sy mense. Die chef, ...
Sien meer
Jul 2026
Sean C
Saam met lewensmaat
5.0
Besonderse privaat en rustige akkommodasie met fantastiese uitsig. Luukse, netjiese, goed ingerigte rustige en privaat akkommodasie. Die blomme het di...
Sien meer
Jul 2026
Baris T
Saam met lewensmaat
5.0
Soulfeeder. This one is really for the soul, we absolutely loved our stay and being off grid. The only issue was we could only stay one...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Kea B
Saam met vriende
5.0
Relaxing farmstay with the warmest hospitality. Our second time staying at Papkuilsfontein and we'll keep coming back. Always such a wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Papkuilsfontein Farm, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Papkuilsfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Papkuilsfontein Farm, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ZTEzYTI0LTc4YzMtNGYxYS04Yjg4LTNjNTk5ZWRlY2NiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Papkuilsfontein Farm Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.557986 19.181922
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang