+48
Selfsorg in Paradise Beach

Paradise Beach House

12 gaste

6 slaapkamers

6 beds

3 badkamers

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Labuschagne Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Paradise Beach House is 'n lieflike vakansiehuis wat selfsorgverblyf naby die strandfront in Paradise Beach, Jeffreysbaai bied. Die verblyf spog met lieflike see-uitsigte en direkte toegang tot 'n paadjie wat reguit na 'n pragtige strand lei.

Dié ruim drieverdiepinghuis beskik oor 6 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Drie slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Die laaste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het lieflike see-uitsigte en 'n sitarea, 'n TV, 'n etenstafel met sitplek vir 12, 'n kroeg, 'n braai-area en 'n pooltafel.

Gaste het toegang tot 'n swembad op die perseel en kan met die privaat paadjie langs na die strand stap. Verder is daar 'n lapa met 'n ingeboude braai-area en 'n etenstafel.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 8 Labuschagne Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 12)
Bespreek

8 Labuschagne Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe76e4ef8a90ef0cee99d2501aaa98be7da6b6ffff304f7934013ce9f6c2f1b51831c1fd3aef41c00ca5f8ee2cd71cb3664a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 12) 8 Labuschagne Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0979394 24.8945553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang