6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 12 Strydom Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paradise Found is 'n selfsorgvakansiehuis in Paradise Beach in Jeffreysbaai. Dié smaakvol versierde vakansiehuis bied 'n pragtige uitsig oor die omgewing, die see en op die berge in die verte.
Die huis is hoog agter die bosse en bo die boomtoppe gebou en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea langsaan het 2 slaapbanke vir 2 kinders, 'n slim-TV met Netflix, Bluetooth-luidsprekers, boeke, inkleurboeke en bordspeletjies. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na die dek waar daar gasbraaigeriewe en 'n pragtige uitsig is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Paradise Found is naby die strand en Seekoeiriviermond geleë waar 'n mens talle diere en voëlspesies soos flaminke, reiers, bokke, skilpaaie, kleingrysmuishonde en 'n rits ander spesies kan sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Strydom Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Paradise Found het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Strydom Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang