We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Paradise Found

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Paradise Found is 'n gerieflike en netjiese selfsorg-gastesuite op die eerste verdieping van die hoofhuis en is op die Tuinroete geleë. Die eenheid word deur 'n privaat stel trappe wat aan die straat grens, bereik.

Die oopplan-gastesuite bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. 'n Bababedjie is beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, oond, broodrooster en 'n ketel toegerus . Daar is 'n draagbare braai, rooster en vuurmaakhout. Die leefarea het 'n slim-TV met Netflix, gaste moet op hul eie rekeninge kyk, en gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer het beurtkraggloeilampe en 'n rugsteunkragstelsel wat met 'n battery werk en krag aan kleiner toestelle voorsien.

Danabaai is 'n omgewingsvriendelike bewarea net wes van Mosselbaai se middedorp. Hier kan jy die uitsig en klank van die see geniet en die kalmte en prag van die klein bokkies, fisante en tarentale waardeer. Paradise Found is na aan die Garden Route Casino, Pinnacle Point, Hartenbos en verskeie gholfbane en strande. Dit is ook net 'n 4 uur se ry van Kaapstad af en 30 minute vanaf George Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Paradise Found sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 98 resensies vir Paradise Found
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Found het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cbbc33962d52db87ddf5231b71025d9c522d3b0cc9a8d1c6ace12c50cfa3b2695800b6ceec799eaf729c874207139678751?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 98 5 1 5 18 P Minor Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.200675183866 22.047818746033