Paradise Perch - Vaal Marina

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paradise Perch - Vaal Marina bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde, ruim huis in Vaal Marina net 300 m vanaf die Vaaldam se oewer. Dié huis beskik oor 6 slaapkamers en is ideaal vir groot gesinne of vriendegroepe.

Die huis het slaapplek vir 15 gaste en beskik oor 6 slaapkamers waarvan 3 en suite is. Daar is 3 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het en 2 slaapkamers wat elkeen 4 enkelbeddens het. Die sesde slaapkamer het 'n enkelbed. Die huis het 5 badkamers wat elkeen 'n stort het. 1 van die badkamers het 'n stort-oor-bad.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en 'n -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 16, 'n kroegtoonbank met stoele en 'n veerpyltjiebord, en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die swembaddek en kuierarea lei na 'n soutwaterswembad, 'n vuurput en 'n groot tuin. Linne, badhanddoeke, toiletpapier en basiese skoonmaakmiddels word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Paradise Perch - Vaal Marina sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paradise Perch - Vaal Marina gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 650 per nag (plek vir 15)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za