2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Tidewaters Drive, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Park Off is 'n bekoorlike selfsorg-suite met 'n privaat ingang in 'n idilliese riviervallei in die kusdorpie Gonubie. Dit bied 'n rustige en gerieflike verblyf aan natuurliefhebbers, avonturiers en sakereisigers.
Die oopplan-suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Geriewe in die suite sluit 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Beddegoed, handdoeke en WiFi word voorsien. Buite is daar 'n privaat stoep, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Park Off is net 300 m vanaf die Gonubierivier waar gaste kan swem, voëlkyk en visvang. Dit bied ook maklike toegang tot winkels en restaurante.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 21 Tidewaters Drive, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink Park Off het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Tidewaters Drive, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang