LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Parkers Cottages | LekkeSlaap
+8

Parkers Cottages

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hornbillstraat 55, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Parker's Cottages in St. Lucia bied gerieflike gasteverblyf met ruimte en gemak teen bekostigbare tariewe. Die verblyf bestaan uit aparte kothuise met 2 slaapkamers of 1 slaapkamer in 'n kleurvolle tropiese tuin, sowel as dubbel- en enkelkamers in die hoofhuis. Elke kothuis en kamer is individueel versier en het sy eie ingang en en suite-geriewe om gerief tydens gaste se verblyf te verseker. Die kamers in die hoofhuis verskil in ontwerp en styl.

Die volledige en suite-kothuise het elkeen 2 slaapkamers, lugversorging, veilige parkeerplek en word skoongemaak. Dit is in 'n kleurvolle, tropiese tuin met 'n privaat swembad geleë en 'n braai-area is ook beskikbaar. 'n Smullekker ontbyt is ingesluit en gesinne is welkom.

Gaste wat by Parker's Cottages bly sal die volgende geniet: lugversorging, plafonwaaiers, veilige parkeerplek, 'n privaat swembad en braai-area, tropiese tuine, 'n gratis komplimentêre gasvryheidskinkbord, komplimentêre toiletware, 'n yskassie, 'n kluis, strandhanddoeke, 'n haardroër, pieknieks indien dit vooraf gereël word, 'n daaglikse skoonmaakdiens en internet-toegang gedurende kantoorure.

Om gaste voor te berei op 'n dag vol pret word 'n heerlike ontbyt in die hoofhuis bedien. Die ontbyt sluit vrugtesap, ontbytgraan, jogurt, muffins, vrugtekonfyt, sowel as 'n ontbyt wat elke dag anders voorberei word.

Ons sal ook toere aanbeveel en bespreek om te verseker dat gaste hul tyd in St Lucia ten volle geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Parkers Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hornbillstraat 55, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Parkers Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hornbillstraat 55, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmODAyNGFiLWI3ZmYtNDg5Ny1hYmViLWE3M2U0ZTU1MjQxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 55 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -28.37705308102 32.415676116943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!