Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parkhurst Ateljee

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Edwin C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Die verblyf was gemaklik en lekker snoesig. Baie lekker gebly vir die week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Porche-lee O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

A lovely place to stay. Safe, clean and comfortable. We had a lovely stay, and the hosts were pleasant, courteous and helpful. My only frustration was the poor WiFi signal, but other than that, it was a comfortable stay. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milly S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Calm, clean and safe. Heidi & David are the most wonderful hosts ever! They always made sure we had all we need and even stayed up one night to make sure we got back safely when my daughter & I went to the theater. The sheets were high quality and we really slept well. We loved the area, which is very safe and people walk their dogs, jog & cycle. There are tennis courts and a clean public pool in the area, and the awesome 4th Street is a mere 2min away. Amazing dine outs in the area and a lot of attractions in an 8km radius.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustige en veilige verblyf. Sentraal en veilige omgewing. Heerlik gebly. Dawid en Heidi was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linde S
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Netjies en skoon. Heidi en David was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker! Baie skoon en netjiese plek om te bly. Die verblyfplek het alles wat mens nodig het om gerieflik te bly. David en Heidi is baie vriendlik en help met enige iets wat jy mag nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizka E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Relaxing and safe. David was very accommodating and went out of his way to make us feel at ease.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Parkhurst Ateljee
Dear Marizka, Hope you are well. Thank you for your kind feedback. It was lovely having you. Warm regards, Heidi

Wim V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

It is like home away from home. My son and myself were in Johannesburg for a week on business. The hosts immediately made you feel at home. This place and the hosts ticked all the right boxes. Thanks a million David and Heidi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Parkhurst Ateljee
Dear Wim, thank you for your kind message. It was a pleasure to host you and your son. I can highly recommend you as guests. We look forward to seeing you again. Warm regards, David & Heidi

Louis K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, dit was koud, maar die kamer was warm en die ontvangs was hartlik. Die akkommodasie is soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Waarde vir geld, veilig en vriendelike diens. Ek sal beslis weer hier oornag sou ek in die omgewing werk. Baie vriendelike en aangename ontvangs. Veilig, baie stil en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Parkhurst Ateljee
Ons het dit vreeslik geniet om Jacques by ons te he. Hy kry 'n groot 10/10 - kom gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R420
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R420
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quinnstraat 31, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dcd83d2924d8d9223edd4791e1136590bbd8d8a25528ebd6925ca2c1904cb0b52f8c6e07d95f3c3c7804c2102aac76433d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 31 Quinn Street Parkhurst 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.14074 28.01297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang