Parkview Safari Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Parkview Akkommodasie bied lieflike tente en kamers en is 4 km vanaf Colchester. Dis naby die suidelike ingang van die Addo Olifant Nasionale Park.

Dié oord bied gaste 'n keuse van 3 kamers in die hoofgebou en 5 tente met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers en tente het lugversorging, koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met storte en baddens. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook in die kamers voorsien.

Gaste kan maaltye by die restaurant en drankies by die kroeg geniet. Die gemeenskaplike sitarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel.

Die oord het 'n swembad met 'n pragtige uitsig en veilige parkeerplek word voorsien. Toere kan op versoek gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Parkview Safari Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za