LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pastel Guest House | LekkeSlaap
+12

Pastel Guest House

4 resensies
Gastehuis
Standaard Gesinskamer
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het ’n koninggrootte-bed en enkelbed, wat met 24 uur kennis in 3 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer maak gebruik van ’n aparte badkamer, maar dit is slegs vir die kamer. 'n Slaapbank kan teen 'n koste vir 'n kind of 'n addisionele gas 24 uur voor die tyd gereël word mits, dit beskikbaar is. Gaste het toegang tot gratis WiFi, DStv, ’n OVHD platskerm-TV, gemeenskaplike kombuis, eetarea en die voorstoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Spesiale tariewe vir langtermynverblyf word oorweeg. B&B-tariewe en wasgoeddiens opsioneel op versoek. Geen laat inklok na 22:00 sal aanvaar word nie. Inkloktyd: 12:30 - 22:00. Uitkloktyd: 06:00 - 10:00. Rook verbode. Geen troeteldiere. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R150. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. 'n Beperkte toesluitmotorhuis is met bespreking beskikbaar teen R30 per nag. Daar is egter ook gratis parkeerplek aan die agterkant van die perseel tussen 6:00 en 22:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Kamer
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 2 deluxe-kamers is ruim en beskik elk oor ’n koninggrootte-bed wat met 24 uur kennis in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-stort. 'n Slaapbank kan teen 'n koste vir 'n kind of 'n derde gas 24 uur voor die tyd gereël word mits, dit beskikbaar is. Gaste het toegang tot gratis WiFi, DStv, ’n OVHD platskerm-TV, gemeenskaplike kombuis, eetarea en die voorstoep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Spesiale tariewe vir langtermynverblyf word oorweeg. B&B-tariewe en wasgoeddiens opsioneel op versoek. Geen laat inklok na 22:00 sal aanvaar word nie. Inkloktyd: 12:30 - 22:00. Uitkloktyd: 06:00 - 10:00. Rook verbode. Geen troeteldiere. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R150. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. 'n Beperkte toesluitmotorhuis is met bespreking beskikbaar teen R30 per nag. Daar is egter ook gratis parkeerplek aan die agterkant van die perseel tussen 6:00 en 22:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Gesinskamer
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamers is ruim en beskik elk oor ’n koninggrootte-bed en enkelbed wat met 24 uur kennis in 3 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-stort. 'n Slaapbank kan teen 'n koste vir 'n kind of 'n addisionele gas 24 uur voor die tyd gereël word mits, dit beskikbaar is. Gaste het toegang tot gratis WiFi, DStv, ’n OVHD platskerm-TV, gemeenskaplike kombuis, eetarea en die voorstoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Spesiale tariewe vir langtermynverblyf word oorweeg. B&B-tariewe en wasgoeddiens opsioneel op versoek. Geen laat inklok na 22:00 sal aanvaar word nie. Inkloktyd: 12:30 - 22:00. Uitkloktyd: 06:00 - 10:00. Rook verbode. Geen troeteldiere. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R150. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. 'n Beperkte toesluitmotorhuis is met bespreking beskikbaar teen R30 per nag. Daar is egter ook gratis parkeerplek aan die agterkant van die perseel tussen 6:00 en 22:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halford-weg 46, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNjQ3YTczLTQyOGYtNGY5ZC1hOTA5LWQxMDAyZTcyZmU3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 46 Halford Road Musgrave 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -29.848738180672 31.003472846033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!