Paulyn Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paulyn Place is 'n gemeubileerde selfsorgkothuis in die kusdorpie Kenton-on-Sea aan die Oos-Kaapse Sonskynkus. Kenton-on-Sea is tussen die Boesmans- en Kariegarivier geleë en dis sowat halfpad tussen Oos-Londen en Port Elizabeth.

Paulyn Place bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n elektriese braaipan. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n stoep met 'n Weber-braai en 'n tafel en stoele buite.

Gaste is welkom om van die plonspoel in die hoofhuis se tuin gebruik te maak. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Paulyn Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paulyn Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za