LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Landi A
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Gerieflik en lekker stil om te rus. Ek het baie lekker gebly, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Pause
Awesome, dankie.

Juliana G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Ongelooflike mooi rustige omgewing, vir natuurliefhebbers. Ons het baie lekker ontspan en die natuurskoon en rustigheid geniet. Gasvrou baie gaaf. Die plek is baie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het, ons kon langer bly. Sal beslis weer gaan vakansie hou daar. Kinders het bordspeletjies baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Pause
Dankie Juliana, julle is altyd weer welkom.

Ruaan V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Stil binne oord bja veilig. Bja lekker gebly danki.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Pause
Baie welkom om weer te kom kuier.

Izanne M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Heerlik ruim en gemoedelik. Dit was 'n ideale plek om met twee klein kindertjies uit te span. Lekker ruim en goed toegerus. Groot waardering vir die gasvrou wat moeite gedoen het om die plek vir ons gereed te maak op kort kennisgewing. Geleë in 'n oord langs die rivier wat 'n ontspanne atmosfeer skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyzette V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Was kort maar lekker. Het baie lekker gebly. Net jammer dat daar nerens spieëls is behalwe in die badkamer. Baie moeilik om hare te blaas sonder dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerry
Pause
Dankie vir die resensie, ons het nou 'n spieel aangebring, baie dankie.

Marie L
Kort verblyf
4.6
Jul 2026

Ons het lekker gekuier. Die plekkie het alles wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerry
Pause
Dankie julle

Maritza B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Baie lekker en rustig. Baie lekker gebly en baie aktiwiteite vir die kinders om te doen. Die plek het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Alida J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Op pad na ons volgende bestemming te midde van al die Wes-Kaap storms. Lieflike veilige plek met alles wat ons nodig gehad het. Eienaars het seker gemaak dat ons karavaan ook veilig geparkeer kon word.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerry
Pause
Baie dankie, altyd welkom om weer te kom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerry Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

133 Amy Searle Street, Pine Creek, Grootbrak, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec44261cbeae7c958b9e7999e759007ae39ce61c85e7606d12b65b692d228a58ebbc965a9a6d8b39564f703833eae5f995c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 133 Amy Searle Street Pine Creek 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0414667 22.2194217
Soek in 'n groter streek