LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pavetta Country House | LekkeSlaap
+21

Pavetta Country House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Pavetta Country House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louis E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E
Saam met vriende

Kos vir die siel!

Pavetta huis is perfek geleë in die mooiste natuur en die dam en visvang is 'n groot wenner!

Johan W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met vriende

Dt is 'n pragtige plekkie.

Die plek was skoon en netjies.

Hendrik J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J
Gesin met klein kinders

Baie baie lekke.

Dit was 'n baie lekke vakansie saam met ons kinders

Nicola B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Gesin met tieners

Lovely well appointed house in beautiful setting.

Signage from the road was an issue, would have loved a dishwasher.

Willie F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F

Amazing stay!

Amazing stay in a real pictures setting. House is stunning and is a real relaxing environment.

Lauren H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H
Saam met vriende

Very relaxing stay.

Relaxing stay in lovely area.

Tegan M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tegan M
Gesin met klein kinders

Baie lekker kuierhuis!

Ons het heerlik hier gebly. Al ons verwagtinge is oortref. Die huis is ruim, netjies goed opgepas en skoon. Die kombuis, stoep en leefarea is heerlike kuier areas. Die buite kamers was egter bietjie sleg aangesien ons in die reën in die aande moes uitgaan om kamer toe te gaan, maar alles anders was regtig mooi!

Ilan S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilan S

Wonderlike diens, mooi plek.

Ons het ons kuier by Pavetta baie geniet. Die vooraf reëlings is baie professioneel bestuur en Lolo het ons warm ontvang, al was ons bietjie laat. Die huis is pragtig geleë en baie goed toegerus - alles wat mens mag benodig en 'n welkomdrankie. Die ligging is baie sentraal om die Magoebaskloof te besoek. Dankie Sthi en span vir jul gasvryheid en die pragtige plek.

Pavetta Country House's terugvoer

Good day Ilan,

Thank you for your lovely review. We enjoyed having you stay with us and hope to welcome you back one day.

Kind regards,

Sthi

Pavetta Country House
Emily L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emily L

Love the setting, views are magnificent!

Pavetta is picturesque, at night you fall asleep to the noise of the frogs and in the morning you wake to the chatter of the birds. If you love nature this is a true spoil.

Amy K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy K

Stunning place.

Beautiful house, enough room for everyone and well kitted out.

Pavetta Country House's terugvoer

Good morning Amy,

Thank you for your great review! We hope we can host you again in the near future.

Kind regards,

Sthi

Pavetta Country House
Braam J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam J
Gesin met klein kinders

Lekker gesellig en mooi.

Die huis was baie mooi met baie spasie. Ons het lekker saam gekuier en visgevang.

Pavetta Country House's terugvoer

Good morning Braam,

We are pleased that you enjoyed your stay at Pavetta Country House.

Kind regards,

Sthi

Pavetta Country House
Harry G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry G
Saam met vriende

Goed toegeruste, gemaklike verblyf. Goeie, effektiewe diens en baie goeie forelhengel. Pragtige omgewing en rusplek.

Sien sterre.

Pavetta Country House's terugvoer

Good morning Harry,

Thank you for your continued support! We look forward to hosting you again.

Kind regards,

Sthi

Pavetta Country House
Jennifer L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L
Saam met vriende

What an awesome place will definitely go there again.

Our visit was so short but will love to stay for a long weekend! Very neat, and what a pretty view!

Clarissa S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa S
Saam met vriende

Rustig.

Ons het baie lekker gebly behalwe dat die kasdeure afgeval het. Die hout was min en nat. Die skoonmaker kon nie onder skoonmaak nie, want sy't nie 'n spaarsleutel gehad nie en die huis kort bietjie onderhoud.

Christelle B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle B
Gesin met tieners

Gemiddeld.

Die omgewing en ligging is pragtig en die huis is baie groot en ruim. Daar is wel baie instandhoudingswerk wat nodig is en ek voel die webtuiste moet noem dat 2 van die kamers slegs van buite die huis af ingegaan kan word. In ons geval het ons bejaarde mense saam met ons gehad en hulle moes in die reën uitgaan om in en uit die groot huis te kom.

Lebohang M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang M

Peaceful.

Lovely space. We just need cell phone reception.

Pavetta Country House's terugvoer

Hello Lebohang,

Thank you for your review. While it is an area problem, we hope to resolve the mobile phone reception issue in the coming year.

Kind regards,

Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Verushka J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verushka J

Amazing!

Die ongelooflikste bestemming. Rustig en stil met 'n uitsig wat nie in woorde verduidelik kan word nie. Groot ruim huis wat goed uitgelê is met alles wat jy nodig mag hê. Die eienaar is vriendelik en het ons tegemoet gekom om eers laat te vertrek die Sondag. Sal voorwaar weer teruggaan, maar beslis vir langer ─ 'n naweek is heeltemal te kort.

Pavetta Country House's terugvoer

Dear Verushka,

Thank you very much for your great review! We are so glad you enjoyed your stay and we look forward to hosting you and your family again!

Kind regards,
Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Marnay S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnay S

Pragtige uitsig oor dam en rustige atmosfeer.

Ons het die naweek van 20 Oktober ons dogter se troue naby gehad. Beide huise gehuur vir die naweek. Huis 1 is 'n pragtige huis en alles is netjies met 'n heerlike houtdek wat uitkyk oor die dammetjie. Geen forel gevang nie, maar ek glo op 'n ander tyd sal jy sekerlik regkom. Die huis is baie modern en heerlik uitgelê vir 2 of 3 paartjies of 2 gesinne met kinders. Huis 2 is soos 'n ou plaashuis, rustic. Die kaggels in die huis is heerlik en die braai buite heerlik as die weer dit toelaat. Die huis kort so bietjie aandag hier en daar, maar volledig toegerus en ons het heerlik gekuier.

Pavetta Country House's terugvoer

Dear Marnay,

Thank you for the lovely review. We are pleased that your stay was enjoyable and we hope to welcome you back again in the future.

Kind regards,
Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Vernon F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon F
Saam met vriende

Rustig en baie mooi uitkyk.

Die huis het alles wat mens nodig het en nog meer. Die perfekte plek vir 'n groep mense om te ontspan.

Pavetta Country House's terugvoer

Dear Vernon,

Thank you for your review-we are glad you enjoyed your stay and we hope to welcome you back again.

Kind regards,
Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Hein S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Gesin met klein kinders

Beter as dit kry jy nie op 'n ander plek nie, pragtige uitsig en gerieflike verblyf.

Pavetta Country House is een van die min plekke waar jy rus vir jou siel kan kry. Privaat en asemrowende spokies mooi uitsig. Ek sal beslis weer besoek.

Pavetta Country House's terugvoer

Dear Hein,
Thank you for choosing to stay at Pavetta Country House and for your review. We look forward to hosting you again!
Kind regards,
Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Quelene M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quelene M
Saam met vriende

Fantasties!

Wonderlike ligging, die huis is goed versorg, die mense vriendelik, dis privaat, dis mooi, dis lekker!

Pavetta Country House's terugvoer

Dear Quelene,

Thank you for your feedback. We hope to welcome you again in future.

Pavetta Country House
Rene H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Saam met vriende

Ongelooflik rustig en volledig toegerus.

Net 3 aanbevelings: Laat weet gaste vooraf dat daar nie sein is. 'n Bootjie om op water te roei by beide huise sal help. Dalk sal dit goed wees as selfs net een van die groot buiteligte kan werk. Borrelbad was buitewerking. Verder was dit fantasties.

Cara L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cara L
Saam met vriende

'n Lieflike, gerieflike, goed toeruste huis. Selfs twee nagte se verblyf was te min!

Privaat, uitstekend toegerus, vuur in die kombuis se stofie wat brand met aankoms, sjerrie wat regstaan daarby, vars blomme in 'n pot. 'n Lieflike, groot huis, mooi gemeubileer, asemrowende uitsig. Deur en deur die moeite werd! Die skoonmaakdiens was ook puik. Geen enkele klagte nie! Die enigste uitdaging is die paadjie oor die damwal, baie steil voor en na die bruggie, maar sal dit keer op keer trotseer! Indien daar klein kindertjies in die geselskap is, mag die ligging 'n probleem wees, aangesien die huis op die dam se oewer geleë is en kindertjies maklik in die water kan beland.

Pavetta Country House's terugvoer

Dear Cara,

Thank you for the great review and for the feedback regarding the bridge - we value such feedback as it allows us to try to make improvements.

We enjoyed hosting you and hope to do so again in future.

Kind regards,
Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Ronel V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Pragtige plek!

Pavetta is uit die boeke uit! Ons het baie lekker gekuier, die huis is volledig toegerus en baie skoon. Groot huis waar al 8 mense vrylik kan beweeg en saam kuier. Die skoonmakers is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie veilig gevoel en die tuin is pragtig.

Pavetta Country House's terugvoer

Dear Ronel,

Thank you very much for your lovely review. We are so glad that you enjoyed your weekend at our guesthouse and we hope to host you again.

Best regards,

Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Geta H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geta H
Saam met vriende

Beeldskone natuurtonele in elke rigting.

Rustigste naweek met die mooiste uitsig reg rondom jou. Ons enigste effense kritiek was dat daar nie 'n hiking roete oor die koppie by die huis is nie. Dis iets waarna ons uitgesien het. Dit lyk of daar een was wat toegegroei het.

Cornelle N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelle N
Saam met vriende

Heerlike verblyf, pragtige omgewing.

Heerlik gekuier, sal weer gaan. Die aanwysings kan 'n bietjie verbeter word, veral as jy arriveer in die donker en dit kan nogal mistig wees in die berg. Die Google Maps aanwysings is ook heeltemal foutief.

Annelize K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K
Gesin met tieners

Wonderful view and house full of character.

Pavetta House presents the visitor with tranquility, breathtaking views and comfort. The kitchen (as well as the lounge area) boasts a fireplace and every utensil you might need, and walks out onto a veranda overlooking the dam. Here you can enjoy breakfast while listening to nature. The bedrooms are a crisp clean safe haven. Bathrooms neat and clean. Our teenagers enjoyed walking around and exploring the surrounding area and played pool and scrabble in the evening. We were met by friendly staff members upon arrival who treated us like royalty and showed us around the house. We will definitely return again to Pavetta House.

Pavetta Country House's terugvoer

Dear Annelize,

Thank you for your wonderful review. We are so pleased that you had a good stay at Pavetta and we look forward to hosting you and your family again.

Kind regards,
Pavetta Country House

Pavetta Country House
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rondefontein Plaas, A39-pad, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0MTk1NTUxLTg1YzEtNGU5Ni04YWZiLTdiNWQyOTc3ZGI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800  per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 Farm Rondefontein A39 Road 0731 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -23.8764 29.989
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!