Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace Corner

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansonstraat 678, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peace Corner, 'n gerestoureerde melkstal, is in die ou deel van Dullstroom naby restaurante en winkels in die dorp geleë. Verblyf word in 4 bekoorlike kothuise gebied wat elk toegang tot 'n mooi tuin en braai-area het.

Dié 4 kothuise is Buttercup, Daisy, Poppy en Bluebell. Drie van die kothuise het elk 'n kaggel, TV met sekere DStv-kanale, en hul eie sitareas. Een van die kothuise het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Die ander 3 kothuise het tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kothuis het 'n verwarmer en WiFi. Poppy en Bluebell kan saam bespreek word en dan met 'n skakeldeur aan mekaar verbind word.

Die bekende Mrs Simpson's Restaurant is slegs 700 m weg. Peace Corner is ideaal vir diegene wat die dorp met al sy skatte wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 69 resensies vir Peace Corner
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Jansonstraat 678, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Peace Corner het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansonstraat 678, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6bfb62ee6ff947bb15b1591f08275c017cf9e6cb64f5899a161fba78b9bb80877a04bdfc31ebd2303b9a8183c3f7c794078?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 678 Janson Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.413956940249 30.108155883548