Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace Cottage

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 98 resensies vir Peace Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ockie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ockie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal Peace Cottage enige tyd weer gebruik om te oornag.

Ons het die verblyf geniet en die ligging is perfek. Beddens slaap baie lekker en die eienaar is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie, Ockie.

Peace Cottage
Victoria G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G
Saam met vriende

Very comfortable. Highly recommended.

Everything was perfect. The aircon was wonderful in the extreme heat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful environment, peaceful, had everything we needed, comfortable bed.

Comfortable, everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Thank you so much, Christine Scott. I really appreciate an honest and good review.

Peace Cottage
Michael P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sicher, freundlich, komfortabel, empfehlenswert.

Ruhige Lage am Rande Montagues. Freundliche Gastgeber. Die Betten sind mit hochwertigen Matratzen ausgestattet. Alles vorhanden, was man als Reisender braucht.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regina B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Montagu is 'n plek wat ek enige tyd permanent sal wil bly. Dit is 'n pragtige, skoon dorp.

Chris is 'n baie gawe gasheer. Ons het baie lekker gebly en alles wat nodig is, was voorsien - beskuit, koffie en alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met 'n pragtige uitsig vanaf die tuin.

Vriendelik ontvang deur Chris. Goeie nagrus gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gasheer en netjiese plek.

Soos bo, soos bo, soos bo, soos bo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip O
Enkelreisiger

Veilige verblyf in baie rustige area.

Sal beslis weer daar oornag op van my reise tussen Boland en Oos-Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharleen M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen M
Gesin met tieners

A quiet stayover in a beautiful setting.

Montagu is a small town situated in the Langeberg Mountains and is the most peaceful setting, ideal for a getaway. Peace Cottage has the most amazing views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en nuwe vriende gemaak.

Eienaars is regtig bereidwillig om te help en te voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrique L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrique L
Saam met vriende

Clean and comfortable.

The owners were wonderful and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, peaceful and enjoyable.

Friendly and hospitable hosts and accommodation were great! We really enjoyed our stay in Peace Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Owners were extremely friendly and helpful.

Place was clean and clean comfortable and owners went out of their way with coffee tea rusks and yoghurt everything you could possibly need and extra. Highly recommended. Truly comfortable and clean. Owners very friendly and helpful. Place was truly well organised with a table to put your suitcase on that nobody else thinks of and the kitchen was well stocked with muesli yoghurt milk and rusks. Fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Renette, wow, thank you for your great review about our accommodation. Makes it so worthwhile having and meeting guests or rather new friends like yourselves. Much appreciated. Hope to see you again, warm regards Chris and Cheryl

Peace Cottage
Marilie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en die kamer is groot.

Ons het lekker gebly sonder enige probleme. Die eienaar was baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Thank you so much Marillie for your great review. It is much appreciated. Please come and stay with us again. Take care and kind regards. Chris and Cheryl

Peace Cottage
Martin V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning.

One of our best stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang deur eienaar, skoon en rustige omgewing.

Restaurante en eetplekke in Montagu is baie gerieflik naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het baie lekker gebly en die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Montagu is 'n pragtige dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dis 'n pragtige, skoon, rustige plekkie met 'n baie mooi uitsig op al die berge. Ons is baie vriendelik ontvang en het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en baie netjies.

Het verder geen kommentaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleen S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen S

Baie netjies.

Mooi, rustige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Heerlik stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig vir 2 persone.

Peace Cottage is goed ingerig en kompak. Die beddens is nogal stewig maar nie te hard nie - ons het lekker geslaap. Die klein badkamer is gemaklik om te gebruik. Die gasheer Chris is baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons sal Peace Cottage weer besoek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonius M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonius M
Saam met vriende

Asemrowend.

Waarde vir geld en is baie goed geleë tenopsogte van winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, beslis waarde vir geld.

Ons was baie vriendelik en gasvry ontvang. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda Ann L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda Ann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay, quiet. It was just overnight stop.

We had a very peaceful stay, the name does the establishment justice, "Peace Cottage" only one small awkwardness as we had dinner delivered from a local eatery and I was not sure whether we had to notify the owner prior that someone would be dropping some food off as windows and doors were locked the moment the individual came and I had to collect it. I felt a bit uncomfortable with that but otherwise not bad at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaye T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gaye T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxed.

We enjoyed location next to reserve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manda & Alwyn S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda & Alwyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en inderdaad vrede terwyl ons daar was.

Waarde vir geld in vergelyking met akkommodasie elders tydens ons toer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gioné D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gioné D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, rustig en baie gemaklike slaapplek.

Die eienaar het ons baie mooi en warm verwelkom. Alles was netjies en ons het veilig gevoel. Slaapplek was baie gemaklik en privaatheid was ook goed. Ons tuiste was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret C

Voortreflik!

Warm, gasvryheid en baie netjiese kamer! Sal vier seker weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra R
Saam met vriende

Peace Cottage was naby my bestemming en baie lekker daar gebly.

Die kamer was netjies en skoon en het aan ales voorsien wat jy nodig het. Veilige gevoel en heerlik geslaap. Eienaar is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Nie so netjies en modern in vergelyking met sommige ander plekke teen dieselfde prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en rustig.

Het heerlik gerus en die mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarynn S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarynn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything we needed for an overnight stay.

Shower was amazing - and it's SO peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful

Unit had everything as advertised, and suited our needs.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig

Eenheid het alles gehad soos geadverteer en het aan ons vereistes voldoen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Dean thank you for the full marks review, much appreciated.

Peace Cottage
Mary M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful stay.

Was lovely and peaceful. Would stay there again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Willem, thank you for the great full marks review. we look forward to hosting you again and again! Lovely and really appreciated.

Peace Cottage
Gerhardus B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie aandag en vriendelikheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans Griessel G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans Griessel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aandag aan detail.

Kliëntediens is uitstekend. Baie stil en 'n veilige ligging. Baie netjies en als wat nodig is vir oorslaap. Definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Frans really appreciate your remarks and 5 out of 5 review. So good for us and great to see. Makes it all worthwhile.

Peace Cottage
Ben V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met vriende

Die eenhede is goed toegerus met 'n baie mooi uitsig. Christofer het baie moeite gedoen.

Peace Cottage is in 'n rustige omgewing geleë. Die kamers is goed toegerus met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quietness in very comfy place.

We enjoyed every single minute in the room. The duvet is to die for and I will go and look if I can get a similar duvet. So warm and light.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and relaxation!

Very friendly hosts. Quiet and cosy, surrounded by beautiful mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Piet,
Thank you very much for your kind and honest review, much appreciated.
We hope to host you when in Montagu again.
Kind regards,
Chris

Peace Cottage
Francis B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We needed a place to overnight while on a 2-day wine tasting trip out of Cape Town.

It's right on the outskirts of Montagu. Friendly people, nice dogs and an eclectic variety of bedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Francis,
Thank you for the good review, it is much appreciated.
We hope to host you again when you visit Montagu.
Kind regards,
Chris

Peace Cottage
Susanna C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susanna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons het lekker geslaap en dis baie rustig. Ek sal dit aanbeveel vir my vriende asook kollegas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcia G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs.

Die ligging sowel as die gasvryheid uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Verskoon dat ek antword in Engels,
Thank you for the great review much appreciated and happy that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again when in Montagu.

Peace Cottage
Chanray C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chanray C

Advertensie op die webtuiste is misleidend.

Gasvrou het nie gaste verwelkom of eens gegroet nie en was ongeskik op aanvraag van gebruik van swembad met lelike houding voor haar gas. Net klein braaibak beskikbaar vir braai, geen toegang tot groter braai-area nie. Plek meer geskik vir ouer mense. Vorige gesprekke oor die foon met eienaar oor navrae en in persoon was 2 verskillende weergawes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Chanrey,
We understand and thank you for sharing your comments. We apologize and are sorry that your stay with us was not quite what you were expecting for a weekend away. Unfortunately, the guest rooms are close to our living area, as is the pool. Misunderstanding so often leads to some tension but absolutely no ill feelings intended. We certainly almost always learn something new from our guests and hopefully can learn to improve and provide a better stay with us. I would like to mention how under the circumstances your party left our accommodation in a very clean and neat condition. Thank you. Once again our apologies for your disappointing weekend in Montagu. Your ratings were pretty accurate, understandably!
Kind regards
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Eurika S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n plesier om daar te wees.

Gasvryheid van eienaars is fantasties. Kan maklik langer daar kuier/bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was great.

Baie mooi en skoon eenheid en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Daniel,
Thank you for taking the time to review our accommodation and give us such a great review. Much appreciated and we hope to see you again when in Montagu. Kind regards
chris and cheryl

Peace Cottage
Denise D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place is very neat and oh so quiet.

Christopher and his wife welcome us and let us feel at home . Me and hubby love it! Will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M
Enkelreisiger

Hospitality at its best.

I enjoyed my stay at the guesthouse. The place met my expectations and I would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Mariaan,

Thank you for the great review. Lovely meeting you and pleased you enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again when you are next in Montagu.

Kind regards
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Johannes (jannie) V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes (jannie) V
Saam met vriende

Eienaar was baie gasvry, woonstelletjie agter waar ons gewoon het, skoon en netjies, kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Baie lekker gekuier in Montagu, lekker beskuitjies vir ontbyt voorsien met yoghurt en muesli. Dis werklik peaceful soos die naam aandui. Uitsig op berge reg rondom Montagu. Baie gasvrye mense. Ons kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Jannie,
Thank you very much for the great review, much appreciated. we hope to see and host you again when you next visit our region.
Kind regards
Chris

Peace Cottage
Pieter S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met vriende

Dit was baie lekker om daar te slaap.

Diens uit die boonste rakke. Vriendelik en gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Pieter,
We really appreciate your great review of our guest accommodation. It means a lot to us. I hope we will see you again.
Kind regards
Chris

Peace Cottage
Lynette P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Mooi en gemaklik ingerig. Bonus van jogurt en muesli, saam met die gewone tee, koffie en beskuit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Lynette
So please you enjoyed your stay with us and a pleasure offering your light breakfast in your room.
We hope to see you both again.
Kind regards
chris

Peace Cottage
Maryke M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Die perfekte launchpad waarvan 'n mens die omgewing en heerlike restaurante kan verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Maryke,
Apologies for answering in English. Ons is van KZN af!
We are happy you enjoyed your stay with us and found the restaurants in town to your liking.
Lovely meeting you both.
Kind regards
Chris

Peace Cottage
Hans H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam en ons het elke oomblik geniet

Alles is 100% maar die TV is Openview met slegs enkele kanale wat die moeite werd is om te kyk. Parkering is veilig en blykbaar is misdaad baie gering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Hans,
Thank you fro 100% rating. Sorry about the OVTV and agreed it is limited in some channels. I listen to LM radio when I am preparing the rooms.
All the best and kind regards
Chris

Peace Cottage
Sanet E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam

Peace Cottage doen beslis sy naam gestant. Pragtige uitsig baie netjies Sal beslis weer gaan en aanbeveel by familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vreedsaam met geen lawaai nie.

Geleë in baie stil en rustige omgewing met geen verkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willber V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willber V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die berge as agtergrond skep 'n rustige atmosfeer.

Sal graag weer by Chris'le wil kuier, hulle is lieflike mense. Montagu is 'n baie pragtige plek met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annaretha V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het.

Peace Cottage het als gebied wat ons nodig gehad het vir ‘n naweek. Baie vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy L
Saam met vriende

Alles wat nodig is, met baie gasvryheid.

Lekker atmosfeer, baie goeie ligging en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stiaan J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker om weer in Montagu te kuier. Vriendelike ontvangs ens.

Selfde as bogenoemde. Het lekker gekuier in my geboortedorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en Chris 'n baie vriendelike mens! Het nie sy vrou ontmoet nie.

Ons sal Peace Cottage aan enige persoon aanbeveel! Sal vir seker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ons kom beslis weer!

Ons het heerlik gekuier en het baie welkom gevoel. Sal by volgende skoolreünie beslis weer daar gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Horst K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Horst K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, mooi omgewing.

Kon heerlik ontspan in 'n rustige omgewing met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, quiet area and a nice and clean setup.

No problems. Friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sterna H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en asemrowende uitsig op berge met vriendelik diens.

Die diens was vriendelik en die uitsig oor die berge was net asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie P
Enkelreisiger

Peaceful Cottage.

Enjoyable stay with friendly, caring host. Comfortable bed and seating. Lovely sparkling pool. Access to room, private and safe parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abram J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abram J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Met ons aankoms was die ontvangs baie vriendelik, het baie lekker met die eienaar gesels. Die naam Peace Cottage pas by die plek, want dis regtig rustig en ontspannend, baie dankie Chris.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avril C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkie in Montagu.

Ons was uiters vriendelik ontvang deur Peace Cottage se gasheer en gasvrou! Die linne was kraakvars en die kamer netjies. Ons het baie veilig gevoel en sal enigiemand daarheen aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serene.

Secure, peaceful and quiet. A great place to unwind and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met vriende

Rustig.

Geen klagtes. Aangename, vriendelike en behulpsame eienaars. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel.

Sal weer daarna toe kom. Stel voor hulle moet dalk beoog vir DStv, hou van die WiFi. Moet dalk voorsien vir 'n stoof vir ontbyt maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chris is a very friendly host. Safe parking and adequate facilities.

A bit confusing; not B&B and not self-catering. We enjoyed the stay and Chris was very helpful. We gave feedback about possible improvements to Chris personally.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Chris is 'n vriendelike gasheer. Veilige parkeerplek en voldoende geriewe.

Bietjie deurmekaar, nie 'n B&B nie en ook nie selfsorg nie. Ons het ons verblyf geniet en Chris was baie hulpvaardig. Ons het persoonlik terugvoer aan Chris gegee rakende moontlike verbeteringe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice, baie mooi, vriendelike mense.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en aangenaam.

Vriendelik ontvang en verblyf was na wense. Mooi en aangename omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a beautiful place, close to the mountains.

This place is really value for your money, neat and tidy, best suited for a night or two stay. We would highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, netjies en gerieflik.

Chris het ons dadelik te woord gestaan, ons kamer vir ons gewys en ook aangebied dat ons binne hulle erf mag parkeer. Ons kamer was gerieflik, ruim, netjies en lekker sonnig. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R
Besigheidsreis

Mooi kamer met lekker warm beddens.

Chris en Cheryl is baie vriendelik en die kamer is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, in 'n stil area.

Die kamer was baie netjies en die area is stil, sou net huurkar agter 'n hek wou toegesluit het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette Mc Donald M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette Mc Donald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, rus en vrede.

Mooi, gerieflike plekkie met hoë gehaltelinne en bederfies. Stil en huislik met 'n asemrowende uitsig oor die dorpie en berge. Absoluut heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly in 'n netjiese selfsorg-eenheid met alles wat mens nodig het. Gevra vir veilige parkering maar moes op sypaadjie parkeer wat ek nie as veilig beskou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ananda H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ananda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die beddegoed was hemels, lekker snoesig op 'n koue wintersaand. Chris is baie vriendelik en gasvry. Enigste klagte is 'n verstopte wasbak, maar ek is seker dis alreeds reggemaak, ons het dit wel gerapporteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker.

Ons het baie lekker gebly en sommer tuis gevoel. Sal regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tom N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie is goed, housekeeping nie so goed nie.

'n Lekker plekkie om te bly as jy net wil oornag, ons was daar vir 4 nagte en geen housekeeping, geen skoonmaakdiens/kamerdiens vir 4 dae, geen skoon handdoeke ens. Was ook nie gelukkig met buite parkering nie. In SA kan niemand meer dink alles is veilig nie. Ek wil nie die gasheer benadeel onnodig nie, maar dis feite. Ook geen plek vir 'n vrou om behoorlik grimering te kan doen, spieëls en beligting nie goed genoeg. Kaste binne-in die cottage is vol van gasheer se eie goed, moet oop wees vir gebruik. Algemeen gesproke 'n goeie oornagplak vir 2 gaste. Dit is self-catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Tom, thank you for your honest review. Unfortunately my Afrikaans is not good enough to understand everything in your review. We always try our best to service our guests as best as possible. As you mentioned we are not self-catering and are advertised as a Guesthouse, and as you mentioned, really cater for only a few nights stay. So I am sorry you did not share your concerns with us before you left, so we can do better in the future. We all need to keep our accommodation business in Montagu at a high standard with what we have available. I do agree that I should have asked you for permission to enter your room to service it on a daily basis, I will certainly do that in the future. Overall, it seems you still enjoyed your stay with us and it would be great to see you again
Thank you again and kind regards,
Chris

Peace Cottage
Hendrik T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, alles was net reg, mooi en lekker, net soos die plek waar dit geleë is.

Ons is vriendelik verwelkom en die plek is mooi en skoon. Die beddens is lekker sag en die komberse net reg vir die koel aand. Onder die hang van die berg en die sterre van die nag het ons rustig en ongestoord geslaap. Ek sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, veilig en rustig.

Baie netjies, voldoen aan vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Almien,

Thank you for your great review, really appreciated and please you enjoyed your stay with us. Nice meeting you both and hope to see you again next time.

Kind regards
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Johann H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik, goed geleë en beveel dit aan vir enige reisiger. Dankie aan Chris en sy vrou vir hul gasvryheid.

Dankie aan Chris en sy vrou vir hul gasvryheid. Sal beslis weer van hul akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Johann, thank you for the great review really appreciated and so pleased you both enjoyed your stay with us. We hope to see you again next time.

Kind regards
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Jakkie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Aangename gashere, rustige ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Jakkie thank you for the great review much appreciated and so pleased you enjoyed your stay with us. We hope to see you again next time you come to Montagu.

Kind regards,
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Andrew C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie in stil omgewing.

Dankie Chris vir jou gasvryheid en om seker te maak dat alles reg is. Good luck with your efforts to re-cycling and water saving. Hope to see you again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Andrew,

Thank you for the great review, much appreciated. Hope to see you again.

Kind regards,
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Vince H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vince H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good hosts, clean, close to centre, aircon.

Nice neat accommodation. Quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Vince,

Thank you for the great review really appreciated and so pleased you enjoyed your stay with us. We hope to see you again next time you come to Montagu.

Kind regards
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Marguerite J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huisie in vrede so teen die berg. Skoon en stylvol gemeubileer.

Die Cottage was so na ons smaak in die pragtige dorpie Montagu. Eienaars behulpsaam met als en vriendelik. Binnekant was so skoon en daar is 'n vrouehand wat gesorg het vir detail. Muesli en yoghurt was opsioneel in die Cottage, sommer verrassing. Ek beveel die Cottage hoog aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Marguerite,

Thank you very much for the really great review. It is so appreciated and positive for our guest accommodation and future bookings. It was a pleasure hosting and meeting you both and we hope you will come again to stay with us in Montagu.
All the best for the new year and God bless.
Kind regards
Chris

Peace Cottage
Andries B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en rustig.

Dit was baie lekker. Montague is 'n pragtige dorp en ons oornag was eintlik te kort. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan Peace Cottage hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Andries, apologies for the late reply. But thank you for the great review really appreciated and so pleased you enjoyed your stay with us. We hope to see you again next time you come to Montagu.

Kind regards
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Pieter S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chris en sy vrou se gasvryheid het ons verblyf besonder lekker gemaak.

Netjiese en goed ingerigte verblyf weg van die gewoel van die middedorp. Chris en sy vrou se gasvryheid het ons verblyf besonder lekker gemaak. Ons slaap graag weer daar oor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Pieter, apologies for the late reply. Thank you for the great review really appreciated and so pleased you enjoyed your stay with us. We hope to see you again next time you come to Montagu.

Kind regards
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Antoinette M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Ons het regtig welkom gevoel en fasiliteite geniet. Goeie raad gekry oor omgewing en hoe om ons dag te geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Antoinette, thank you for the great review. So pleased you enjoyed your stay and would love to see you again.
Kind regards,
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Maryka M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet

Dit was baie netjies en rustig met die vriendelikste eienaars. Ons het die kuiertjie daar baie geniet en lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Maryka,
Baie,baie dankie vir die lekker (goed) review. We really do appreciate the feedback and kind comments.Also great meeting and hosting you at our accommodation.
All the best and kind regards
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Annette R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, knus, gerieflik.

Klein, knus en baie gerieflik ingerig. Ek wil Chris komplimenteer met die helder beligting bokant die badkamerspieël. Wonderlik! Veral vir grimmering aansit. Ons is hartlik ontvang. Stil en rustig met 'n pragtige uitsig oor die berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Annette,

Thank you for the positive review. We loved having you stay with us and really appreciate the review which makes such a positive difference for our Peace Cottage.

All the best and kind regards
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Madi V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, hulpvaardige mense. Oulike kamer.

Chris en sy vrou was baie vriendelik en verwelkomend. Chris het ook graag gehelp met voorstelle vir eetplekke en roetes om te stap. Die kamer was baie oulik en netjies. Perfek vir 2 mense wat 'n rustige wegbreek soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Marjorie, we really appreciate the great review and we are so pleased you enjoyed your stay with us. Lovely meeting you both.
All the best and kind regards.
Chris and Cheryl.

Peace Cottage
Pauline V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect place for an overnight stop in Montagu.

Lovely unit, clean and neat. Friendly owners. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die perfekte oornagstop in Montagu.

Lieflike eenheid, skoon en netjies. Vriendelike eienaars. Hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Pauline, really appreciate the good positive review and that you enjoyed our hospitality. Love to have you both stay with us again.
Kind regards
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Linda L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik, skoon, netjies m.a.w. HEERLIK en baie goeie waarde vir geld!

Chris en Cheryl, was baie besorgd vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Dis vir ons belangrik dat alles mooi skoon en gamaklik is en dit was beslis só. Die lugversorger was wonderlik, want dit was baie warm en dit het goeie verligting gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Cottage se terugvoer

Dear Linda, thank you so much for the really great review, our first on TravelGround. Hope it will bring many more guests.Looking forward to hosting you next time you visit Montagu.
Kind regards
Thanks again
Chris and Cheryl

Peace Cottage
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 14A, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzY2I4NzFiLWFlMmMtNDQ3Mi04NjA4LTg4Mjk3YTFlMTRhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 14A Hospital Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.796228 20.124408