9 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 4975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Peace of Jongensfontein is in Jongensfontein geleë, 'n kusdorp 15 km vanaf Stilbaai en 350 km vanaf Kaapstad, langs die suider kus van Suid-Afrika.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gaste-toilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kinderbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het oorgenoeg sitplek, 'n platskerm-TV en 'n kaggel.
Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Gaste kan 'n pragtige uitsig oor die see en dorp geniet vanaf die balkon. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die perseel is sowat 500 m vanaf die seefront en getypoel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elschen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 36 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 4975, Wes-Kaap
- Gaste dink Peace of Jongensfontein het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 4975, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang