Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peaceful Garden Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 80 resensies vir Peaceful Garden Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Susan N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Besigheidsreis

Was baie warm, maar die lugversorger het baie gehelp.

Wow, wat 'n lekker rustige huisie. Die ontvangs was baie goed en die bestuur deur die werkers was baie goed. Het dit geniet saam met die honde wat baie goed gemanierd was. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die oorbly baie geniet. Pragtige omgewing en voortreflike verblyf.

Dit was absoluut heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudicer C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudicer C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie heerlik om die naweek daar te kon spandeer tussen so 'n mooi atmosfeer.

Dit was baie rustig en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ericka V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka V
Besigheidsreis

Lieflike rustige akkommodasie.

Veilige parkering, vriendelike ontvangs, heerlike stoep wat uitkyk op 'n lowergroen tuin. Sal beslis die akkommodasie aanbeveel. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

Clean, peaceful, well-equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willmary W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willmary W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, rustige atmosfeer.

Ek sal beslis weer van Peaceful Garden Cottage gebruik maak. Dit is rustig en mooi en beslis waarde vir geld. Net jammer dat die tydjie so kort was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelma D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een woord. Amazing. Beste diens wat ons nog ooit ervaar het.

Adrie is 'n wonderlike mens, met die regte temperament om 'n gastehuis te bedryf. Sy het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer - 'n vriendelike persoon wat behulpsaam is. Ons gerief was te alle tye haar prioriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, net so klein bietjie gras by toekamp as 'n mens klein hondjies saambring.

Baie netjies en hulpvolle bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Ons is baie bly Julle het lekker gebly- ons is egter glad nie ingerig vir hondjies nie en was n spesiale vergunning om julle te help.

Peaceful Garden Cottage
Lizette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van jou eie huis.

Rustigheid van die pragtige tuin en kabbelende water is salf vir die siel. Linne en handdoeke is van die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quiet, safe and comfortable stop-over.

The accommodation was perfect for our stop-over. Beautiful dogs reminded us of our own.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and tidy.

Excellent hosting skills by Rodger, he went the extra mile to ensure we had a safe and pleasant stay. Everything you need for a few days in order to see the town and rest up. Beautiful garden setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alyssa P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alyssa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornagverblyf!

Skoon, modern, gerieflik. Als wat jy nodig het. Vriendelike eienaars en oulike honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanja C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste plekke!

Baie dankie! Dit was regtig 'n Peaceful Garden Cottage! Ons het baie lekker gebly! Als was net perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Besigheidsreis

The name says it all, combined with great owners. Wonderful combination.

It was a great stay, very neat and quieet place. spacious and comfortable bed. loved the set-up will be appreciated more if one shares with your partner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gasvry.

Die kothuis het alles en meer wat mens nodig het. Skoon en netjies. Baie modern en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenine D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ons slaap elke keer baie lekker. Baie rustig, veilig en gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian D
Enkelreisiger

Friendly, quiet surroundings.

Thank you to Adri for the warm welcome and hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabè B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabè B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en 'n goeie nagrus.

Skoon kamer en gesellig. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joos R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joos R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, soos die naam sê.

Baie vriendelik ontvang deur Adri. Alles wat nodig is vir oornag is beskikbaar. Enige tyd weer oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trienie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trienie L
Enkelreisiger

Veilig en rustig.

Baie rustige omgewing. Eenheid is netjies en geleë in 'n pragtige tuin. Was ook ten volle toegerus vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneke L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke L
Enkelreisiger

Uitstekende oornagverblyf!

Die eenheid is uiters netjies, skoon en baie modern. Alles wat mens nodig het! Sal verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Hi Janneke, baie dankie. Ons is so bly julle het die tydjie by ons geniet en dankie vir die mooi resensie.

Peaceful Garden Cottage
Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na 10 ure se ry was dit soos om by 'n oase uit te kom.

Ons was gasvry ontvang en die verblyf was vyfster. Luuks en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joharina G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joharina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Dit was skoon, gerieflik, goed ingerig en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ogopoleng D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ogopoleng D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Top class. Peaceful. Clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuto T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thuto T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Everything was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebaone B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebaone B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was great, loved the area.

Loved everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis aanbeveel.

Hierdie was die lekkerste blyplek wat ons nog gehad het oor 'n naweek weg van die huis. Stil en rustige omgewing met die vriendlikste diens van Adri. Die cottage was verskriklik netjies en skoon en ons sal dit vir almal aanbeveel wat in daai omgewing moet oornag of bly. Al wat ons kan sê is baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Enkelreisiger

Heerlike ruim verblyf. Skoon en netjies. Pragtige uitsig oor die Gasheer se tuin. Alles wat rustig is.

Netjiese verblyf. Veilige parkering en die hele atmosfeer is rustig en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker dankie.

Ons het baie lekker in mooi omgewing gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter netjies en aangename gashere.

So aangenaam verras met die dorp en gastehuis. Netheid is 100 persent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Ons probeer altyd ons bes by al ons instanties om ons gaste welkom te laat voel en net die beste diens te gee- hoop ons Sien Julle binnenkort by The View in Langebaan of Rivers End Farm in Stanford

Peaceful Garden Cottage
Jaco R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Die tuinier het ons goed verwelkom en gehelp, waar hy kon. Die eienaar slegs die volgende oggend gesien in die verbygaan. Die honde is pragtig en liefdevol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Hi Jaco, Jammer ek was nie betrokke genoeg nie, ek het Bosluiskoors gekry en was nie myself nie. Ek hoop nie julle het enige ongerief gehad nie - Rodger bly baie in ons huis en bestuur die gastehuis as ons nie hier is nie. Hy help gewoonlik gaste met alles wat hulle nodig het.

Peaceful Garden Cottage
Hennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Dit kon' n baie aangename verblyf gewees het as dit net skoon en netjies was. Netheid is eerste prioriteit. Die reuk van rook was 'n steurnis vir 'n nie roker en onaangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige, veilige, oorslaapplek.

Eenheid baie netjies. Gerieflik geleë en baie stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Almal was baie gasvry. Het baie moeite gedoen vir ons. Woonstel is pragtig en skoon. Kon nie vir meer gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit en uit waarde vir geld.

Lieflike plek. Dankie Adri vir jul vriendelikheid en gul ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mr. S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr. S
Enkelreisiger

The name perfectly describes it.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisetta J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisetta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was goed ingerig.

Ons is vriendelik en professioneel ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker blyplek. Rustig en voel amper soos plaas in die dorp.

Baie rustig, perfekte plek vir 'n oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oorslaapplekkie op 'n lang road-trip.

Die enkelwoonstel is op 'n pragtige erf met die mooiste tuin. Dis baie rustig en stil. Roger het ons ontvang en laat tuis voel terwyl die gasvrou op vakansie was. Daar is 'n lugversorger in die vertrek, maar andersins nie ventilasie nie, tensy jy die deur ooplaat. Dit was vir ons te warm in die nag aangesien ons nie met 'n aircon aan slaap nie. Gelukkig pak ons altyd 'n gewone laken in as ons rondreis vir daardie warm nagte waar daar slegs dik duvets beskikbaar is. Andersins was alles baie mooi en rustig en die sekuriteit goed met veilige parkering vir die motor. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prof Kobus L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die gasvrou en haar hulp, Rodger, is baie vriendelik en behulpsaam. Enigste klagte is hoenderkampie voor eenheid. Die haan kraai mens vroeg wakker, terwyl jy eintlik nog wil slaap. Dit is dalk 'n bietjie onbedagsaam om 'n haan so naby 'n wooneenheid te hê. Verder het ons baie lekker gebly. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bessie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig en pragtig.

Ons het 5 nagte oornag. Die cottage is puik, alles is van die beste gehalte en modern, met 'n lugversorger wat 'n groot bonus was. Roger was 'n uitstekende gasheer. Ons het die hondekinders Levy en Dino baie geniet, asook die 2 katte. Die tuin is 'n lushof en so rustig en stil. Sal dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies in lowerryke tuin.

Wonderlike ervaring. Netjies en skoon en alles wat nodig is vir aangename verblyf. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pragtige skoon plek. Gasvrou baie vriendelik. Naby aan winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra1 M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra1 M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, skoon en netjiese verblyf, met veilige parkering in rustige omgewing.

Die pragtige tuin 'n groen lushof vir die skemeraand braai op die stoepie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek.

Pragtige plek rustig net wat ons nodig gehad het na lang ure op die pad. Hondekinders is pragtig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos 'n kamer in 'n boetiekhotel.

As die Toerismeraad sterre vir oornagkamers uitgedeel het, sou Peaceful Garden Cottage vyf gekry het. Die kothuis is in 'n pragtige, waterryke tuin langs 'n besproeiingskanaal geleë. Die ruim kamer en ewe groot en suite-badkamer is modern en die afwerking, asook die linne en toebehore, is van topgehalte. Ons was nie haastig nie en het so lekker op die stoep gekuier dat ons 'n ekstra nag oorgebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie nagrus.

Ons het een aand oorgebly. Goeie waarde vir geld. Baie gerieflik ingerig. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie, ons hoop ons sien julle gou weer.

Peaceful Garden Cottage
Tom M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, gerieflik en netjies.

Het na verskeie verblyfplekke in omgewing gekyk. Een van redelikstes en ongetwyfeld aan te beveel vir oornaggaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en gerieflike oorslaapplek. Ontvangs was goed.

Kon rustig ontspan na 'n lang pad. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon en netjies.

Ons is voortydig met 'n WhatsApp verwittig deur wie en waar ons ontvang sal word. Stompie het ons vriendelik ontvang en na ons woonplek vergesel. Dit is in 'n pragtige tuin geleë. Baie rustig, amper gevoel soos by die see met die kabbelende kanaal wat daar verby vloei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Dis pragtige en luuks, vriendelik ontvang. Baie netjies, pragtige tuin en baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josias B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias B
Besigheidsreis

Peaceful.

We loved the room. More than adequite. Beautiful bathroom. The biggest "attraction" was the chicken pen infront of the room. With a very polite rooster that only woke you at 6h30 in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net 'n oornag-rusplek vir ons, sal dit vir seker aanbeveel.

Ons is gasvry deur Adri ontvang en 2 groot vriendelike honde. Jy sal alles vind wat jy benodig. Lieflike bed en linne, groot badkamer. Ons het heerlik geslaap maar moes ongelukkig vroeg die volgende oggend in die pad val. Dink 2 dae om die omgewing te verken sou eintlik ideaal gewees het. Dorp omring deur wingerde, 'n lus vir die oog in die res van die droë omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terry M
Enkelreisiger

Nice large room with all facilities. Very nice.

Very friendly, quiet and independant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane M

Mooi, gemaklik en verwelkomend. Na 'n lang dag op die pad was dit ontspannend.

Ontvangs was goed en vriendelik. Laat mens dadelik welkom voel. Kamer was skoon, netjies en baie beter as 'n tent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustige atmosfeer.

Ons het 2 nagte oorgebly. Ons is baie vriendelik ontvang en verblyf was in 'n pragtige 'cottage'. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ezna R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon en baie netjies.

Het julle honde baie geniet en die kat het ook kom groet. Dis regtig 'n oulike kothuis en ons het lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, goed toegerus en netjies!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Natasha L

Not recommended for independent traveler or city dweller.

Beautiful place but only suited for single person looking a cosy bed to overnight in. Facilities such as pool and braai stand belong to owner and one have to ask host before using.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig.

Rustige atmosfeer na lang reis. Gasvrou baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcia V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is die mooiste diere!!

Wat n pragtige luukse klein plekkie geleë in n lushof van n tuin! As jy n diere-vriend is, laat net jou hekkie oopstaan... Dit was n wonderlike ondervinding en n uitstekende gasvrou! Dankie vir dit!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige resensie - hoop om julle weer as gaste te kan ontvang.

Peaceful Garden Cottage
Sonette H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette H
Enkelreisiger

Peaceful, beautiful, friendly, stunning dogs, safe, worth staying here, 5 stars.

Worth every cent. 5 stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Hi Sonette, thanks for you beautiful review - it would be lovely to see you again

Peaceful Garden Cottage
Leonard S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is baie netjies en goeie kwaliteit

Wat 'n mooi plek. Die huisvesting is pragtig en alles is daar, tot 'n glasie wyn by aankoms. Die tuin is ook so mooi versorg

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige resensie - hoop om julle weer as gaste te kan ontvang - so bly julle het ons dierekinders ook geniet

Peaceful Garden Cottage
Isabella M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation was lovely and very neat.

Baie rustig en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannalien M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie smaakvol en netjies.

Die tuinhuis is smaakvol gemeubileer en baie netjies en skoon. Die uitsig oor die tuin skep 'n ontspanne atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige resensie - hoop om julle weer as gaste te kan ontvang.

Peaceful Garden Cottage
Lydia R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Dit was die tweede keer dat ons hier oornag het. Net soos die eerste keer was alles perfek. Baie dankie Adri vir 'n heerlike kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie Lydia, ek hoop julle kom bly gou weer by ons.

Peaceful Garden Cottage
Annette J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek waar mens rus en vrede het.

Ek sal Peaceful Garden Cottage enige tyd aanbeveel. Die plek is stylvol, pynlik netjies, baie gerieflik en op 'n stil plek geleë. Die mense is vriendelik en die diens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie - julle is altyd welkom - kom bly gerus wees
Groete Johannes en Adri

Peaceful Garden Cottage
Sonet M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet M

Peaceful Garden net soos naam sê.

Adri is 'n baie aangename gasvrou. Ideale oornag vir Augrabies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige resensie - hoop om julle weer as gaste te kan ontvang.

Peaceful Garden Cottage
Lydia R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord "perfek" kan ons verblyf by Adri beskryf.

Adri is 'n wonderlike gasvrou. Daar was niks wat ontbreek het nie en alles is baie smaaklik en stylvol gedoen. Daar was selfs 'n kraffie soetwyn vir ons wat ons beslis nodig gehad het na ons lang reis vanaf Pta. Ons sal beslis weer hier oornag indien ons weer in hierdie rigting reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne Marie F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Marie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Dit is baie goed geleë en die gasvrou is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

So bly julle het lekker gebly - kom kuier gou weer.

Peaceful Garden Cottage
Frans En Zelda K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans En Zelda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Pragtig en gerieflik. Uitstaande diens deur Adri en haar gesin. Definitief waarde vir geld. Baie dankie Adri dit was 'n voorreg om by julle te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Hi Zelda, julle is so welkom om weer te kom kuier.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Johannes Adri en Nicola

Peaceful Garden Cottage
Ronelle G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste oornagplek!

Die eenheid was uitstekend, die gasvrou baie hulpvaardig en het ons deeglik bederf. Die honde het ons opgepas en is baie vriendelik. Beslis 'n oornagplek om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Garden Cottage se terugvoer

Hi Ronelle , baie dankie vir die mooi resensie, en dankie dat julle ons diere kinders so geniet het
Kom kuier weer
Groete,
Johannes en Adri

Peaceful Garden Cottage
Petrus A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus A
Enkelreisiger

Die ontvangs is uitstekend en die huis is baie netjies en skoon.

Die mense is baie vriendelik en die honde op die perseel is pragtig. Hulle is vriendelik en die tuin is regtig baie mooi en rustig. Dit was regtig baie lekker om by Peaceful Garden Cottage te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marvin M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ons het baie welkom gevoel met die ontmoeting. Alles was netjies gewees. Dit is 'n pragtige en rustige plek. Ek beveel die Peaceful Garden Cottage aan vir enige persoon wat net wil ontspan en vergeet van probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Central, tranquil with lush garden and comfortable.

The cottage is clean and very comfortable set in a lush garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cora S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora S
Gesin met klein kinders

Fantasies!

Dankie vir alles. Ons het heerlik daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes O
Gesin met klein kinders

Tyd was te kort vir sulke lekker verblyf.

Sal die verblyf enige tyd vir my familie en vriende aanbeveel. Adri en Johannes, dankie vir jul vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die plekkie is baie gerieflik en baie netjies en skoon. Het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met vriendelike en gasvrye eienaar.

Moontlike opsie vir kombuisopwasbak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uistekend.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie mooi, skoon en veilig. Ons is baie vriendelik ontvang. En het 'n heerlike nagrus geniet. Baie dankie Adri.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulsingel 5, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzE2a3eUrGyH08uwHpPE6ueZXC8aK1Zaaba57Sf6MYQuFMMEBrR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 5 Meul Crescent Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.768622204968 20.617159890002