Peaceful One-Bedroom Retreat
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 Akkerboom, Pretoria, 0157, Gauteng
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rustige Een-Slaapkamer Toevlugsoord is op 'n pragtige eiendom in die hartjie van Centurion. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, of 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n TV word voorsien vir gaste se vermaak. Gaste kan ook gebruik maak van 'n gedeelde kombuisie, toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, en gratis tee en koffie.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante en bied die perfekte mengsel van gemak, ruimte en afsondering, terwyl dit naby besienswaardighede in die stad is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 106 Akkerboom, Pretoria, 0157, Gauteng
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 Akkerboom, Pretoria, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang