5 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Excelsior Road, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Peak Cottage is 'n privaat juweel in die hartjie van die Franschhoekvallei. Dit is die perfekte opsie vir gaste wat hierdie geskiedkundige dorp wil verken en die bekende wynplase rondom die dorp wil besoek.
Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en daar is 'n enkelbed op die solder. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, sonstoele, 'n ingeboude braai en 'n klein plonspoel met 'n uitsig op die omliggende berge.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |