- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Brooks Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Pebble Fountain Guesthouse bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die lowerryke woonbuurt Brooklyn waar die Jacarandas in Oktober pragtig blom. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis beskik oor 7 ruim kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Een van die kamers is 'n selfsorgeenheid. Elke kamer beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne. Bykomende geriewe sluit 'n TV, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in. Handdoeke word voorsien.
Die gastehuis bedien 'n buffet en volledige Engelse/Ierse ontbyt en ontbyt in die kamer is ook beskikbaar. Gaste kan in die sitarea op die perseel ontspan. Mmiddagetes is ook beskikbaar.
Die gastehuis het 'n piekniekarea en is ideaal vir intieme troues, verjaarsdagpartytjies, ooievaarstees, jaareindfunksies, herdenkings, Sondagmiddagetes, demonstrasies, kunsklasse en braai.
Pretoria Buiteklub is 5,1 km vanaf Pebble Fountain Guesthouse, terwyl die Voortrekkermonument 10 km ver is. Die naaste lughawe is Wonderboom-lughawe en dit is 19 km vanaf die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het elk 'n TV (SABC-kanale en E-TV) en koffie- en teemaakgeriewe. Met aankoms sal gaste gratis sjerrie ontvang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Maaltye
Huisreëls
Betree die perseel en gastekamers op eie risiko.
Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir onverantwoordelike optrede van gaste nie.
Rapporteer asb. enige breekskade onmiddellik en moenie iets van die perseel saamneem nie.
Gaste het 'n keuse tussen óf 'n Kontinentale ontbyt (vrugtesappe, jogurt, graankos) óf 'n Engelse ontbyt - eier, spek, vleis, roosterbrood, botter, konfyte, kaas, muffins en tee of koffie is ingesluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamers het elk 'n TV (SABC-kanale en E-TV) en koffie- en teemaakgeriewe. Met aankoms sal gaste gratis sjerrie ontvang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Maaltye
Huisreëls
Betree die perseel en gastekamers op eie risiko.
Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir onverantwoordelike optrede van gaste nie.
Rapporteer asb. enige breekskade onmiddellik en moenie iets van die perseel saamneem nie.
Gaste het 'n keuse tussen óf 'n Kontinentale ontbyt (vrugtesappe, jogurt, graankos) óf 'n Engelse ontbyt - eier, spek, vleis, roosterbrood, botter, konfyte, kaas, muffins en tee of koffie is ingesluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet