Beskrywing
Die dubbelkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n slaapbank wat ideaal is vir kinders. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met DStv-gastehuispakket in. Eenheid 1 is troeteldiervriendelik (klein troeteldiere), mits dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R80.
Kinders tussen 13 en 16 jaar betaal R150.
Rook is verbode in die eenhede.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Eenheid 1 en Eenheid 4 is troeteldiervriendelik.
R50 sal per troeteldier gehef word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort in elke kamer. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n platskerm-TV met 'n DStv-gastehuispakket in. Eenheid 2 is by die swembad en sy slaapkamer is apart van die leefarea. Eenheid 4 is troeteldiervriendelik en geskik vir klein troeteldiere indien dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R80.
Kinders tussen 13 en 16 jaar betaal R150.
Rook is verbode in die eenhede.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Eenheid 1 en Eenheid 4 is troeteldiervriendelik.
R50 sal per troeteldier gehef word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook lugversorging. 'n Klein troeteldier word toegelaat indien vooraf gereël.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R80.
Kinders tussen 13 en 16 jaar betaal R150.
Rook is verbode in die eenhede.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Eenheid 1 en Eenheid 4 is troeteldiervriendelik.
R50 sal per troeteldier gehef word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R80.
Kinders tussen 13 en 16 jaar betaal R150.
Rook is verbode in die eenhede.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Eenheid 1 en Eenheid 4 is troeteldiervriendelik.
R50 sal per troeteldier gehef word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesins-selfsorgeenheid beskik oor 'n dubbelbed in 'n aparte slaapkamer en 2 enkelbeddens in die leefarea. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met DStv-gastehuispakket in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R80.
Kinders tussen 13 en 16 jaar betaal R150.
Rook is verbode in die eenhede.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Eenheid 1 en Eenheid 4 is troeteldiervriendelik.
R50 sal per troeteldier gehef word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
91 Castelyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang