+40
Selfsorg in Fichardt Park

Pebble Fountain Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Mari B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Heerlike blyplek. Ons het heerlik gebly by Pebble Fountain. Dit is 'n lieflike plek, minute se ry van 'n winkelsentrum, vulstasie en die Bloem Oval stock car baan. Die kliëntediens was briljant - vooraf en tydens ons verblyf. Ons sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larne P
1 nag
5.0
Mrt 2026

Tuis! Ek het hier tuisgegaan terwyl my vrou in die hospitaal was. Naby geleë aan die hospitaal en winkels. Die kamer is ruim, gerieflik en ek het heerlik geslaap. Mens het niks meer nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan A
1 nag
5.0
Mrt 2026

Netjies en naby hospitaal. Lekker gebly, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie oulike en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Met toestemming het ek twee ou vriende oorgenooi om te kom braai. Dankie, die kamer was mooi, skoon en ek het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennett S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

It was safe and all that we needed was in the room, and we loved the silence. The place is centrally located close to the hospital and between two shopping centres; it was just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Goeie waarde vir geld. Baie lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Sal beslis weer daar boek. Die plekkie was baie gerieflik ingerig. Ligging was baie goed. Ek was naby aan alles en almal.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Graham W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Fine. Stay was fine, as expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sunette P
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Good but the equivalent of "after sales service" leaves much to be desired. The stay itself was decent. Location is quiet and secure. It was good value for money. We accidentally left a shirt behind that the receptionist informed us of the same day of check-out. We were asked if we wanted it couriered and we agreed and proceeded to pay for the courier as it was obviously our mistake. We were told originally that it would be couriered the following day. A week later I asked what the waybill was and what the hold-up was, to which I was informed it would only be sent in a week because said manager is away on holiday and didn't get around to sending it due to excuse, excuse, excuse. We weren't informed until I asked, which is what ticks us off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rudel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 217

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

91 Castelyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNDdjNWYwLTI5ZjAtNDc2OS1hY2Q2LTIxMzY4MzMwM2E1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 217 5 1 5 91 Castelyn Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.146431 26.179241

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang