+16
Selfsorg in Kameeldrift-Oos

Pecan Cottage, Pretoria

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jadeen L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Rustige ontsnap uit die besige dorp. Ons was 4 vrouens wat saam vir 'n naweek in Pretoria gaan kuier het en die eienaars van die gastehuis was baie gasvry en bereid om te help met enigiets. Een van die beste gastehuise waar ek al in 'n lang tyd was en sal definitief weer daar gaan bly as ek Pretoria toe gaan. Baie dankie aan die eienaars wat dit vir ons so lekker gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tivani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

357 Visarend Road, Roodeplaat, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f9eedfdfea089592cce00ae85f73d2e7c6114c8ac6e566ace3dc3b5eb6590fe18992b3d6ee8596bfa5d4540209c31760ef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 357 Visarend Road Roodeplaat, Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.658925483958 28.339622318745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang