Pecan Farm Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jare op LekkeSlaap 11
Opsomming van Resensie
Morne O - Apr 2024
Algehele gradering
Sal volgende keer weer daar bly.
Andre T - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Verona E - Sep 2022
Algehele gradering
10/10.
Trish H - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely.
Bok V - Jun 2022
Algehele gradering
Was 'n oornag vir besigheid en baie verras met alles wat daar is en die vriendelike diens.
Michelle S - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Marius M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek met uiters vriendelike gasheer en gasvrou.
Helen F - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie skoon en netjies.
Riel F - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam; vriendelike ontvangs en heerlike etes.
Landi R - Aug 2019
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Pecan Farm Guesthouse se terugvoer
Beste Landi,
Baie dankie vir 'n wonderlike aanbeveling en kommentaar. Ons waardeer dit geweldig.
Sien uit daarna om julle weer te huisves.
Vriendelike groete
Rita en Jan
Johan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Pecan Farm Guesthouse se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir die pragtige resensie van jou ervaring hier by ons. Ons het waardering vir jou vriendelikheid en jou aangename kuier.
Ons hoop om in die toekoms weer van diens te wees.
Vriendelike groete,
Jan
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterkstroom Plaas, Piesanghoekpad, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom