8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Fish Eagle Drive, Pecanwood Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Pecanwood Paradise is 'n selfsorghuis op die Pecanwood Estate in die hartjie van Hartbeespoort. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, aangesien dit 'n swembad het.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed met wit linne. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, 'n TV en 'n braai-area met 'n yskassie. Gaste het ook toegang tot die swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Larney Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Fish Eagle Drive, Pecanwood Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Pecanwood Paradise het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Fish Eagle Drive, Pecanwood Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang