Peerboom Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Attie D - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige stil atmosfeer. Vriendelike mense. Ontspanne kuierplek.
Nicole S - Nov 2023
Algehele gradering
Super.
Sune J - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Jan K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Peerboom Guesthouse se terugvoer
Hallo Jan. Baie dankie vir hierdie terugvoer. Dit help ons baie
Groete
Stephan (Eienaar)
Helena D - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel!
Peerboom Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Kobus W - Apr 2023
Algehele gradering
Die reis was deel van 'n nostalgiese toer deur die Vrystaat saam met my pa.
Marna G - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean with friendly service.
Peerboom Guesthouse se terugvoer
Thankyou so much for your positive review Marna. Please come again!
Hester N - Feb 2023
Algehele gradering
Ons groep het heerlik in Peerboom gekuier.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat 156, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom