Peerboom Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat 156, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Peerboom Gastehuis bied gehalte-oornagverblyf in Fouriesburg net 9 km vanaf die Lesotho Caledonspoort-grens, wat dit ideaal maak vir enkelreisigers op 'n sakereis of gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek.
Verblyf word gebied in 3 kamers, naamlik Drommedaris, Sunflower en Matuli. Die Drommedaris-kamer het 2 enkelbeddens en die Sunflower-kamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die Matuli-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike kombuise wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n klein eetarea waar gaste maaltye kan geniet. Gratis WiFi en gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Reitzstraat 156, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Peerboom Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fouriesburg Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat 156, Fouriesburg, 9725, Vrystaat