4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 43 Ocean Drive, 9 Chakas Cove, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Pelican's Pad @ Chakas Cove 9 is 'n luukse seefront-selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die veilige Chakas Cove-kompleks in Shaka's Rock. Die kompleks het 'n strandhekkie vir voetgangers wat direk na die Shaka's Rock-strand en -getypoel lei.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het lugversorging.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n ronde etenstafel met sitplek vir 4, en die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, 'n gasbraai en 2 sonstoele - die ideale plek om 'n skemerkelkie te geniet terwyl gaste die dolfyne in die branders dophou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nicollette Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 43 Ocean Drive, 9 Chakas Cove, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pelicans Pad @ Chaka's Cove 9 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Ocean Drive, 9 Chakas Cove, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang