Penny's Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rautenbachstraat 28, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Penny's Guesthouse is 'n luukse gastehuis in Kroonstad, Noord-Vrystaat. Hiér staan vriendelikheid en gasvryheid uit. Dit is naby die N1-afrit. Dit is die opregte warmte van die personeel wat hierdie 'n regte oase maak. Die sentrale ligging maak dit die perfekte oornagplek vir gaste.
Dit is minder as 1 km vanaf die Checkers-sentrum met verskillende winkels.
Penny's Guesthouse bestaan uit 8 slaapkamers. Elke kamer het 'n lugversorging en DStv. Daar is ook 'n konferensielokaal vir 20-30 mense en 'n draadlose internetverbinding. Gaste het ook toegang tot 'n braai, lapa en 'n swembad.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Rautenbachstraat 28, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Penny's Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kroonstad Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rautenbachstraat 28, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom