Pennygrove Farmhouse and Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Pennygrove-kothuis
Selfsorg
Nguni-kothuis
Selfsorg
Kingfisher Cottage
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Die plaas het beperkte selfoonontvangs. Rook is verbode in die eenhede; aangewese rookareas is egter buite die eenhede beskikbaar. Vuur word slegs in die vuurput en braaiplekke toegelaat, maar gaste moet asseblief seker maak dat alle vure geblus is voordat hulle hierdie areas verlaat. Hierdie eiendom is nie geskik vir partytjies, geleenthede of dagbesoekers nie. Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word, en geen musiek word na 22:00 toegelaat nie. Visvang is streng op 'n vang-en-vrylaat-basis met die gebruik van 'n kunsaas. Gaste kan 'n boete opgelê word indien hierdie reëls nie nagekom word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, D2377, Pennygrove Farmhouse, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9e4b2203ebf499d08df003d9c993dbd4eaadd4dd3278dfe16b254531cd65992f85dcb740cd4f1a606f689e09aaafb7b3287?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 R103 D2377, Pennygrove Farmhouse 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.420720685766 30.084710771475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang