+56
Selfsorg in Balgowan

Pennygrove Farmhouse and Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Nicolette W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Lekker rustige kuier op pragtige plaas. Heerlik ontspan op pragtige plaas! Huisie het alles wat jy nodig het vir 'n paar dae se verblyf. Natuurskoon was mooier as op foto's!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mabongi Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Location was perfect for the purpose of our visit. Hostess wonderful and helpful. Absolutely amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Peaceful and comfortable. Beautiful cottage in a gorgeous setting. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terrence M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Peaceful and serene. A gem in the Midlands. We had a wonderful stay indeed. Peaceful and serene. We truly loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Absoluut die moeite werd! Waarde vir geld! Pennygrove Farmhouse is die ideale wegbreekplek as 'n mens van die stad se gewoel wil wegkom. Die rustigheid, natuurskoon en gerieflike blyplek het die kuier die moeite werd gemaak. Ons sal beslis weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Pragtig, rustig en gemaklik. Sal definitief weer daar gaan bly. Baie mooi plaas en area. Ons het die dam geniet (geroei en visgevang) en baie voëls gesien. Die Nguni beeste was ook baie spesiaal. Die Huisie was baie mooi en goed ingerig en ons het lekker gemaklik gebly. Gasvrou ook baie vriendelik en my seuntjie het lekker gesels met haar en haar man.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tumeka M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Perfect little escape from everyday life. Such a cute and cosy cottage. We thoroughly enjoyed our stay. It was the kind of stay that leaves you feeling refreshed, content, and already dreaming of returning. Carla is an amazing host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Lekker! Pennygrove Farm is a very special place. It is peaceful, quiet, and has beautiful surroundings. The cottage is clean and neat. Our son enjoyed fishing on the dam. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francette G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ontspantyd by stylvolle en moderne verblyf. Ons het heerlik gebly in die pragtige eenheid en gewandel op die uiters netjiese plaas. Die gashere was baie behulpsaam en altyd beskikbaar. Die volhoubare en omgewingsvriendelike praktyke is baie positief!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R103, D2377, Pennygrove Farmhouse, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9e4b2203ebf499d08df003d9c993dbd4eaadd4dd3278dfe16b254531cd65992f85dcb740cd4f1a606f689e09aaafb7b3287?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 R103 D2377, Pennygrove Farmhouse 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.420720685766 30.084710771475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang