Ermelo Akkommodasie by Pennylane Gastehuis | LekkeSlaap
+38
+38

Pennylane Gastehuis

Gastehuis
  • Vanaf R836 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Grobler Straat, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pennylane is net langs Kerkstraat, naby geriewe en restaurante, wat dit ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers.

Ons doelwit is om 'n hoë verblyfstandaard te verskaf in 'n ontspanne en gerieflike omgewing. Elke kamer het 'n eie ingang en 'n en suite-badkamer, TV met 13 kanale, WiFi, kroeg-yskas, mikrogolf, tee-
en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse, verwarmer, waaier, haardroër, kraakvars skoon linne en badhanddoeke.

Soggens kan jy 'n Engelse of Kontinentale ontbyt in ons gesellige eetarea geniet.

Die eiendom het afstandbeheerhekke en 'n muur met onderdakparkeerplek en 24 uur-gewapende reaksie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Pennylane Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 9 Grobler Straat, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Gaste dink Pennylane Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R836
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf R836
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R836
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Grobler Straat, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1MTc3ODAxLTJiMDMtNDFjMS1iMWUzLTU5YzI4MDgyYTA4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R836  per nag (vir 2 persone) 48 5 1 5 9 Grobler Street Ermelo 2351 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.52826934806 29.983974695206
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za