+22
Selfsorg in Bloemdal

Peperboom Selfsorg Woonstel

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Soetdoring Avenue, Bloemdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Peperboom Selfsorg Woonstel is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel in Bloemdal wat slaapplek bied vir 3 gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n driekwartbed, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n wasmasjien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n eetkamertafel en 'n gemaklike rusbank. WiFi word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n patio met 'n koffietafel en stoele, en die eenheid beskik ook oor 'n tuin met 'n braai-area. Vleispakkette kan gereël word met vooraf bespreking.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon en netjies. Baie skoon, netjies en rustig. Ons sal enige tyd weer hier bly.
Jan 2026
Joanie S
5.0
Excellent, thank you! Lovely for me and my dogs, pleasant host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Emre F
5.0
Defnitief aan te bevele. Lieflike oorslaap plek na 'n lang pad. Alles is pragtig, skoon en netjies, en al die nodige geriewe is daar om 'n gerieflike ...
Sien meer
Des 2025
Megan G
5.0
Quite and hospitable. Petra was very accommodating. The place was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Ineil D
4.8
Dit was definitief die moeite werd. Phenomenal! Die gasvrou het uit haar pad gegaan om my welkom te laat voel.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Soetdoring Avenue, Bloemdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Peperboom Selfsorg Woonstel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 3)
Bespreek

2 Soetdoring Avenue, Bloemdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66a8489314d7354b7a0ed9898092a415a9aaf5c6baf2cb6140267ee219983d94c88d6e65df4fdc511b9c02652a2cedd9cb3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 2 Soetdoring Avenue Bloemdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.197766207272 26.147813373525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang