Perdehoek Sleepover
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Uschaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Lewies C - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek en laat jou tuis voel.
Perdehoek Sleepover se terugvoer
Lewies... dankie vir jou vriendelikheid. Jy was 'n lieflike gas. Jy is altyd welkom hier. Bespreek volgende keer kamer 2 of 3.
Riaan V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustige plek om te bly teen bekostigbare pryse.
Perdehoek Sleepover se terugvoer
Dankie Riaan. Dis lekker om jou hier te hê.
Jacolet B - Aug 2021
Algehele gradering
Ontspannend en gerieflik.
Suzette L - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek!
Perdehoek Sleepover se terugvoer
Was lekker om jul te ontvang. Sulke oulike kinders. Hoop ons sien jul weer.
Liefde
Braam S - Okt 2018
Algehele gradering
Presies wat hulle gesê het. Die plek het 'n baie lekker plaas-atmosfeer.
Katie S - Okt 2018
Algehele gradering
Die rustigheid het my oorweldig, was heerlik.
Perdehoek Sleepover se terugvoer
Ai Katie, dit was 'n voorreg om jul besonderse mense hier te kon hê.
Johann V - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, rustigheid, stilte en plaasatmosfeer.
Liezel N - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Marius K - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verrassing.
Perdehoek Sleepover se terugvoer
Dankie Marius... CVO mense is great.
Chris B - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige natuur-kuier. Love it.
Nadia P - Feb 2017
Algehele gradering
Very simple, but very nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie eenvoudig, maar baie lekker.
Kamers was netjies en skoon. Maria was baie vriendelik en altyd bereid om te help.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charlene R - Jan 2017
Algehele gradering
Was gemaklik en skoon.
Perdehoek Sleepover se terugvoer
Dankie Charlene. Julle was 'n pragtige groep mense.
Vic V - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustige plaasatmosfeer.
Perdehoek Sleepover se terugvoer
Baie dankie Vic. Julle was lieflike gaste.
Johan H - Nov 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld met vriendelike eienaars!
Perdehoek Sleepover se terugvoer
Dankie Johan, dit se baie as jong mense nog die sterre raaksien.
Jannes V - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en eienaar baie vriendelik.
Thalita A - Jul 2016
Algehele gradering
Ideaal vir een aand oorslaap as jy op reis is. Sal nie aanbeveel vir langtermyn nie.
Jacobus B - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Tom E - Apr 2016
Algehele gradering
Ushaan en Franco is twee van die vriendelikste en behulpsame mense wat alles vir ons so lekker gemaak het.
Janet V - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike plaasbelewenis!
Pieter G - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker, net kort.
Suzaan C - Feb 2016
Algehele gradering
Baie, baie lekker gewees woorde kan dit nie beskryf nie.
Shane S - Nov 2015
Algehele gradering
Soos 'n Engelsman sal sê: "Pleasantly surprised".
Anita S - Nov 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees en rustig!
Ronnie J - Aug 2015
Algehele gradering
Excellent!
Johan S - Mrt 2015
Algehele gradering
Alles netjies, skoon en rustig.
Connie V - Jan 2015
Algehele gradering
Daar was niemand aanwesig nie.
Pelma M - Des 2014
Algehele gradering
Nice clean and safe
Henk M - Des 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed toegerus.
Kenneth C - Jul 2014
Algehele gradering
Comfortable, budget and clean accommodation on a well run farm
Jacques L - Mei 2014
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Dirk P - Feb 2014
Algehele gradering
Vir 'n gesin wat wil oorslaap en weer vroeg gaan ry, met 'n veilige plaasatmosfeer.
Fritz V - Feb 2014
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, veral vir ontspanning
Pelma M - Des 2013
Algehele gradering
The place was safe and beautiful and nice and quiet
Verentia W - Des 2013
Algehele gradering
Dit was great!
Jaco P - Jul 2013
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornhoek Plaas, Lichtenburg, 2740, Noordwes