Perdehoek Sleepover
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornhoek Plaas, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Perdehoek Sleepover bied basiese, plat-op-die-aarde verblyf op ’n perdeplaas, sowat 17 km buite Lichtenburg in die Noordwes. Dié verblyf word bereik via ’n teerpad waarvan die laaste 2,4 km ’n grondpad is, wat geskik is vir alle voertuie.
Verblyf word in verskeie eenhede gebied wat ideaal is vir gaste wat op soek is na plaasstyl-verblyf. Party eenhede word vir troues of partytjies gebruik. Die saal kan ook as slaaparea vir 10 kinders gebruik word wat die area vir sportgeleenthede besoek. Die kamers het hul eie badkamers, terwyl die meerderheid kamers gebruik maak van ablusiegeriewe wat gedeel word. Linne en handdoeke word voorsien.
Die plaas bied ook ’n funksiesaal wat vir sportgeleenthede uitverhuur kan word. Ontbyt is beskikbaar teen ’n addisionele koste en kan aan groter groepe in dié saal bedien word.
Na ’n prettige dag van perdry in die veld, kan gaste skemerkelkies in die braai-area geniet. Gaste kan die klein plonspoel sonder ’n pomp in die hooftuin geniet. Veilige parkeerplek word voorsien en daar is oorgenoeg ruimte om vir ander voertuie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Uschaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Doornhoek Plaas, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink Perdehoek Sleepover het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornhoek Plaas, Lichtenburg, 2740, Noordwes