Randburg Akkommodasie by Peridot Cottage | LekkeSlaap
+10

Peridot Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peridotstraat 761, Jukskeipark Ext 3, Randburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peridot Cottage is 'n selfsorgkothuis aan die onderpunt van die hoofhuis se lieflike ontwerperstuin in die veilige woonbuurt, Jukskeipark, in Johannesburg. Die kothuis is net 'n kort motorrit vanaf Monte Casino, Olivedale Clinic en die TicketPro Dome.

Dié kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien in die badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Premier-DStv is ook beskikbaar.

Daar is parkeerplek vir 1 motor agter geslote hekke op die perseel.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Peridotstraat 761, Jukskeipark Ext 3, Randburg, 2188, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peridotstraat 761, Jukskeipark Ext 3, Randburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGn0f7xinZTJA1dFfeNASG6hRPXlEY5AYbEA9JdVU5QFTiTxIya?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 761 Peridot Street Jukskeipark Ext 3 2188 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.046738 27.982623
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za