2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1406 Frances Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Periwinkle @ Southern Comfort bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie aan die Dolfynkus en boonop het die kompleks 'n gemeenskaplike swembad.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Die verblyf is stapafstand vanaf die strand en bied veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1406 Frances Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Periwinkle @ Southern Comfort het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1406 Frances Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang