Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Periwinkle 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Let asb. dat ’n administrasiefooi by die tarief ingesluit is.
- Die terugbetaalbare breekskadedeposito is nie by die tarief ingesluit nie en moet voor aankoms betaal word.
- Die huurooreenkoms sal na die deposito betaal is, aan die gas gestuur word en dit moet ingevul en teruggestuur word voor die inklokdatum. Geen sleutels sal oorhandig word sonder die nodige dokumentasie wat aan die eienaar terugbesorg is nie.
- Die breekskadedeposito sal binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
- Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem gaste in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.
- Sou gaste by die perseel aankom en opmerk dat daar skade is, is dit die gas se verantwoordelikheid om die eienaar onmiddellik daarvan in kennis te stel.
- Die breekskadedeposito sal gehou word en in die rekening wat deur gas verskaf is, betaal word.
- Onthou asb. om rekeningbesonderhede aan die eienaar via e-pos te stuur.
- Gaste moet seker maak dat die uitstaande balans 7 dae voor die inklokdatum in die gasheer se rekening verskyn.
- Gaste moet asb. nie die maksimum hoeveelheid gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal gaste nie meer op die perseel toegelaat word nie en ook nie terugbetaal word nie en ’n kennisgewingtydperk sal ook nie gegee word nie.
- Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise en indien hierdie reël oortree word, sal gaste die volledige breekskadedeposito verbeur.
- ’n Skoonmaakdiens is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Dit moet voor aankoms gereël word. - Let asb. dat skoonmaakdienste nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar is nie.
- Die eienaar kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of ongerief aan gaste weens enige dade buite hulle beheer nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, sal hulle nie verantwoordelik gehou kan word vir die vervanging daarvan nie.

Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
- Swem- en badhanddoeke.
- DStv-dekodeerder met afstandbeheer en slimkaart.
- Eie skoonmaakmiddels en toiletpapier.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 040
R1 040 R936
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 040
R1 040 R936
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 040
R1 040 R936
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Henry-weg, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmOWY1NDI3LTk0OWEtNGI3Zi04ZTU0LTcwNDYyMWExODJiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R936 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Henry Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.890797922169 30.348221605441
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem