LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Perle unter der Sonne | LekkeSlaap
+39

Perle unter der Sonne

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Perle unter der Sonne
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacqueline S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S
Gesin met tieners

Baie ruim, gerieflik en naby alles

Het alles beskikbaar wat nodig is. Leefarea is baie ruim. Opsigter was baie behulpsaam en bereid om te help en die ekstra myl te stap. Gerieflik om 3 slaapkamers te hê.

Perle unter der Sonne's terugvoer

Thanks for your kind review. We hope, that we can host you again in the furure.

Perle unter der Sonne
Lawrenzo L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lawrenzo L
Saam met vriende

Gerieflik.

Baie gerieflik. Heerlik. Goeie gesindheid. Skoon. Veilig en mooi prettig ingerig. Baie lekker park. Dankie julle.

Perle unter der Sonne's terugvoer

Dankie vir die gradering. Ons hoop dat ons u in die toekoms weer as ons gas kan verwelkom. Bly gesond.
(Sorry, my Afrikaans is not very good)
Many thanks for your review. We hope to see you again in the future. Stay healthy.

Perle unter der Sonne
Magda S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Pragtige, netjiese verblyf.

Baie dankie aan die bestuur en Kowie se besondere vriendelikheid en behulpsaamheid met alles tydens ons verblyf. Veral vir die vroeër oopsluit nadat ons beplanning op die pad anders verloop het. Ons sal enige tyd weer van julle gebruik maak. Baie dankie.

Zulfa V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zulfa V
Gesin met tieners

Most amazing holiday accommodation.

I'll go there again soon.

Marnia W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnia W

Wonderlike plek, baie spasie en so netjies!

Hulle sal ons weer sien! Baie lekker gebly. Perfekte ligging.

Iretha M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iretha M
Gesin met tieners

It was a wonderful stay.

Beautiful, neat and clean!

Wilma V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Gesin met tieners

Dit is sentraal, veilig en grieflik.

Vriendelike agente. Plekkie toegerus met baie ekstra goed wat jy die eerste aand nodig het.

Cathari J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathari J
Gesin met klein kinders

A comfortable stay.

Lovely apartment in Paarl, close to town and vineyards. Was very comfortable and had everything you needed.

Perle unter der Sonne's terugvoer

Thank you for your kind review. We were happy to host you and your family. Keep well and you are welcome again every time.

Perle unter der Sonne
Jaco V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Baie skoon, netjies en gasvry.

Baie netjies en skoon. Eienaar baie hulpvaardig en gasvry. Naby aan alles. Sal definitief weer daar gaan bly.

Perle unter der Sonne's terugvoer

We are happy that you liked your stay.
Thank you for the fantastic review. You and your family are everytime welcome again.
Take care.

Perle unter der Sonne
Ludwig O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ludwig O
Besigheidsreis

Gerieflik, skoon en het niks kortgekom nie.

Op ons terugkeer na die lodge op Donderdagaand die 24ste het ons remote vir die hek nie gewerk nie en ons kon niemand van die Lodge in die hande kry nie. Ons is letterlik eers half 10 die aand in ons kamer in nadat ek self 'n locksmith gereël het. Die lodge se verskoning was dat hulle 'n self-catering plek is en nie 24 uur van die dag beskikbaar hoef te wees nie. Ek en my vrou het vir 2.5 ure op die sypaadjie gesit.

Perle unter der Sonne's terugvoer

We are sorry that you were not happy about the availability of our Management and that you were waiting outside the gate while we tried to help, but we offered you a visit in a Restaurant on our costs (via TravelGround) while you were waiting. I think this offer was a very good service and nothing to complain about. You could have chosen this option.

Perle unter der Sonne
Jetaime D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetaime D
Saam met vriende

Hot but amazing!

The studio apartment is fully equipped!! The pool was nice and clean. There’s nothing to complain about. The shops are 5 minutes away. If going to Paarl again I will book there.

Perle unter der Sonne's terugvoer

We are happy to hear that you had a good time in Paarl. Thank you for the friendly review, we would love to welcome you again in future. Have a nice Christmas time.
Kind regards,
Sven

Perle unter der Sonne
Marita P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P
Gesin met tieners

'n Absolute positiewe ervaring.

'n Pragtige, netjiese, skoon huis - ons het onmiddellik tuis gevoel! Ons is gasvry verwelkom en sal beslis graag weer daar gaan bly!

Perle unter der Sonne's terugvoer

Baie dankie.

Perle unter der Sonne
Ermine F - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ermine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, clean and safe.

The fireplace was a winner and the access to the property would be improved if there was direct access during the rainy season.

Perle unter der Sonne's terugvoer

Many thanks for the feedback - we hope to host you and your family again in the near future!

Perle unter der Sonne
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 488, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YzA3OTg3LWJlZWMtNGRmYS1iYjE2LTA1N2FhYzM2YzkzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 488 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.71358 18.96264
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!