+29
10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Apr 2026 tot 30 Jun 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 125 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Perna Perna St Lucia bied selfsorgverblyf in die St Lucia-vleiland. Die verblyf is heerlik geleë, net 'n paar minute vanaf restaurante en toer-agentskappe in die dorp.

Verblyf word gebied in 14 duplekswoonstelle met 2 slaapkamers elk, en 1 woonstel bo met 3 slaapkamers. Elke woonstel het 2 badkamers, 'n kombuis met basiese toebehore om etes voor te berei, en 'n oopplan-leefarea. Die woonstelle het ook elkeen lugversorging, plafonwaaiers, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat stoep of balkon met ingeboude braaigeriewe.

Die kompleks beskik oor 'n swembad, speelterrein vir kinders en veilige parkeerplek. Perna Perna St Lucia is net 'n uur se ry vanaf die Hluhluwe-Imfolozi Park, en 'n uur en 'n half se ry vanaf die dorp Richardsbaai.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marius D
Saam met vriende
5.0
Ons het heerlik, sal enige tyd weer teruggaan. Pragtige plek met uitstekende diens.
Jul 2025
Nireshni F
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing place to stay. Great location, very comfortable unit and amazing service from the staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Dorette H
Gesin met klein kinders
5.0
Great location and as shown in pictures. The unit was exactly as shown in the pictures and we enjoyed our stay. Due to the immense heat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lynne M
4.8
Good. The place is in need of a little TLC. However, the flats were clean and comfortable, and the staff were very friendly. The 2-bedr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Almarie M
Saam met lewensmaat
4.4
Gemaklik en veilig. Beslis, goed geleë, skoon en netjies. Maklike toegang in en uit, vriendelike mense en 'n heerlike dorp.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 125 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Perna Perna St Lucia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 260
10 % AF
R 1 260 R 1 134
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 260
10 % AF
R 1 260 R 1 134
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 260
10 % AF
R 1 260 R 1 134
per nag, vir 2 mense
Bespreek

125 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA448229a66ce75cd1bfe4c57c442fd38315f670e0d79eb4245b4c711553d95b15c9ef508c75f32c48f0d9ac84f7a0de7ba0b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 260 nouVanaf R1 134 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 125 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.378549281654 32.410818392655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang