LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Petra's Country Guest House | LekkeSlaap
+44

Petra's Country Guest House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Homestead
Slegs die kamer.
Homestead Kamer 2
Slegs die kamer.
Homestead 3
Slegs die kamer.
Jacaranda Gesinskamer
Slegs die kamer.
Jacaranda Kamer 2
Slegs die kamer.
Oak Kothuis
Slegs die kamer.
Palm Kothuis
Slegs die kamer.
Kiepersol Kothuis
Slegs die kamer.
Yellowwood Kothuis
Slegs die kamer.
Huisreëls

- Gaste wat ná 18:00 inklok moet dit asseblief vooraf reël sodat die sleutels afgehaal kan word.
- Rolstoelvriendelik.
- Ontbyt is teen ekstra kostes beskikbaar. 'n Plaasontbyt beloop R85 per persoon.
- Afslag is op versoek beskikbaar vir gaste wat langer vertoef.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasies moet so gou as moontlik gedoen word, aangesien ons dan die kamer moontlik kan herverhuur.
3 weke voor die inklokdatum: 75% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 week voor die inklokdatum: geen terugbetaling.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lekkerwaterplaas, R33, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMmEwNDFiLWRiYzItNDBlMS05OWFlLTgxOTFkODQwODI3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 90 5 1 5 Lekkerwater Farm R33 3100 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.750449509231 30.711419137573
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!