Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pettigrews Place ZPF01

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selborne-gholflandgoed, Ou Hoofpad, Pennington, 4148, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pettigrews Place ZPF01 is ’n luukse selfsorghuis op die Selborne-gholflandgoed in Pennington. Hierdie vakansiehuis is ideaal vir gholfspelers en families wat op soek is na luukse verblyf in ’n natuurlike omgewing.

Hierdie huis het lugversorging, bied verblyf aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en oopplan-leefareas. Daar is 4 slaapkamers op die boonste verdieping en 1 slaapkamer op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die res van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die vyfde slaapkamer het ook ’n stapelbed vir kinders. Daar is ’n en suite-badkamer in 3 van die slaapkamers en die vierde en vyfde slaapkamers het 2 aparte badkamers. Elke slaapkamer beskik oor ’n TV, ingeboude kaste, beddegoed en handdoeke.

Die kombuis is ten volle toegerus met moderne kookgerei asook ’n wasmasjien, tuimeldroër, yskas-vrieskas en ysmaker. Daar is ’n ruim oopplan-leefarea met ’n platskerm-TV met DStv, sowel as ’n klanksisteem met kringklank reg deur die huis.

Die leefarea lei na ’n biljartkamer waar daar ’n groot kroegarea en nog ’n TV is. Daar is ’n eetarea met ’n etenstafel vir 10 gaste. Die voorste stoep het ’n groot braai-area met ’n tafel en patio-meubels. Die tuin het ’n Jacuzzi wat ’n uitsig oor die plante bied en daar is ’n speelarea met swaaie en ’n groot trampolien vir kinders. Gratis WiFi en ’n eksklusiewe gholfkarretjie wat gaste op die landgoed kan gebruik is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n Jacuzzi en speelarea vir kinders met swaaie en 'n groot trampolien in die tuin.

Die landgoed beskik oor ’n gholfbaan, ’n klubhuis en wêreldklas-gholfjoggies. Daar is ook 2 tennisbane, ’n swembad by die hotel, ’n speelarea vir kinders, braai-areas, sowel as ’n privaat strandklub en privaat parkeerplek by Pennington-strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Pettigrews Place ZPF01 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 185

Jaar gelys 4

Ligging

  • Selborne-gholflandgoed, Ou Hoofpad, Pennington, 4148, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selborne-gholflandgoed, Ou Hoofpad, Pennington, 4148, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e634c6321cbb13761583b672f68c23ebb9d06348bbab22017ecfe10617051cff47fffbbc2da0c116e9b77e8d20e26976ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 10) Selborne Golf Estate Old Main Road 4148 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.371233099668 30.675310422199
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem