6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Shipwright, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pezula Holiday is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 6 gaste in Sparrebosch, Knysna.
Die huis, wat met 'n uitsig oor die gholfbaan spog, het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort en toilet het.
Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en etenstafel toegerus. Daar is 'n binnebraai en gaste kan in die sitkamer ontspan, waar daar 'n uitsig oor die gholfbaan en omgewing is.
Die landgoed spog met 'n gemeenskaplike swembad.
Knysna bied 'n rits aktiwiteite soos voetslaan, staproetes en bergfiets-, 4x4- en perdry. Tussen Augustus en September kan gaste walviskyk of visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cornelis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 13 Shipwright, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Pezula Holiday het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Shipwright, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang